
Lusweer: Daai bokke, daai bokke
deur Saffie
Enige Bokondersteuner se droom is om self daardie groen-en-goud trui oor die kop te trek. Wanneer die meeste van ons later besef dit gaan nooit gebeur nie, koop ons maar die ondersteunerstrui en ondersteun die span asof ‘n verlenging van ons drome.
Ek was tot oor my ore verlief toe ek die eerste keer vir Ella by die Speakeasy gewaar, tydens ‘n Vier Nasie wedstryd tussen die Bokke en Australië. Dit gee my nou nog ‘n tinteling in my balsak, wanneer ek terugdink aan daai tyd. Daar waar sy tussen haar vriendinne staan, dop in die hand, in ‘n Springboktrui. Donker hare op haar skouers. Die trui sit liggies bo haar boude. Toe sy omdraai en smile, druk ek byna die glas Branners en Coke in my hand stukkend, soos ek my maag intrek. Sy’t ‘n paar ronde tiete wat die trui mooi vul en die kraag effens wegtrek van haar nek.
Later het sy my vertel dat ek haar onbeskaamd lus gestaar het daai dag. Sy kon basies die seks uit my oë sien drup. Dit kos moed om tussen ‘n paar girls in te stap en jouself voor te stel. Van tyd tot neem die laer breinfunksies ‘n man se gedrag oor en dan keer niks hom nie. Mens kan maar sê, jou knaters begin jou dryf, soos die pistons van ‘n V8 Ford enjin.
Toe die ys eers gebreek is en die drank begin vloei, raak ek en Ella soos ou drinkbroers. Ons chat in mekaar se gesigte, omhels mekaar vir lang tye wanneer die Bokke score, vryf mekaar op al die verkeerde plekke en ruil nommers uit. Ek begin visioene in my kop vorm oor hoe ek haar gaan kry om saam terug na my plek te gaan wanneer die game verby is.
My teleurstelling is groot toe sy na die wedstryd aankondig dat sy saam met haar vriendinne moet vertrek en sien my volgende Saterdag wanneer die Bokke weer teen die Argies speel. Ek’s dikbek huistoe, maar my korasie loop steeds in die rooi. Ek trap my ou Golfie se souslepel plat en ry soos ‘n besetene. Soos ‘n vorige girlfriend van my al gesê het – “indien hulle jou kop nou oopkap, kry hulle ‘n poes met ‘n ‘rev-counter’ binne”.
By die huis grom ek vir arme ou Ceaser, my labrador. Selfs Deon Meyer se nuwe boek word toegemaak en op die bedkassie geplaas vir later. My hart gee ‘n sprong toe my WhatsApp piep en ek sien dis sy. “Wat van ‘n braai by my plek vlgnde sat dan check ons sommer die rugga details later?” Musiek in my ore!
Ella het ‘n klein plekkie, maar goed ingerig. Ek’s effens teleurgesteld om te sien sy dra nie haar Boktrui nie.
“Kry vir ons ‘n dop in die yskas. Myne is ‘n glas Sauvignon asseblief. Ek maak gou ‘n paar starters en dan braai ons na die wedstryd.”
Ek staan in die oop skuifdeur en kyk hoe sy werskaf in die kombuis. Haar lieflike boude vul die lae jeans met net ‘n aanduiding van ‘n effense rolletjie wat oor die kant peul. Regte vrou … My “rev-counter” se naald beweeg nader aan die rooi.
Met die formaliteite van die wedstryd aan die gang, meld sy dat sy net gou haar Boktrui vir die wedstryd wil aantrek. Ek konsentreer om te sien of die Bokke ‘n skoon bal met die afskop gaan bemeester toe sy uit die hoek van my oog in die voorkamer verskyn. Sy’t haar Boktrui aan, maar dis al wat sy aan het.
Ek druk die koue Black Label in my hand dat my kneukels wit raak.
“Sal jy my kies vir jou span?” wil sy weet.
Dis een van die mooiste goed wat ek in ‘n lang tyd gesien het. Haar rondings, die trui wat styf span oor haar borste, die gladde bene en ‘n skoongeskeerde koekie wat onder die trui uitloer.
“Jy’s in die span en sommer kaptein ook” prewel ek byna onhoorbaar bo die televisie se geraas.
Sy neem die bier uit my hand en plaas dit op die koffietafel en klim bo-op my met haar lieflike borsheuwels reg in my gesig.
“Ek’s jammer om dit aan jou te doen, maar ek wil jou hê.”
Sy begin haar heupe beweeg, sodat haar kwakertjie op my gulp vryf. My meneer kreun in die jeans soos hy boggelrug druk om uit te kom. Ek skuif my onderlyf laer en druk my heupe vorentoe. Ons broeknaai mekaar tot sy ‘n nat streep op my gulp los.
Ek lig die groen-en-goud oor haar borste en verorber die gereg soos Garfield ‘n bak lasagne opvreet. Ek kan nie genoeg van haar tepels en sagte boobs kry nie. Sy staan terug, maak my broek los en trek dit af tot op my enkels. Met haar bene wyd oor my geplaas, staan en pluk sy my stronk tot ek kreun van jagsheid. ‘n Paar druppels glinster op haar spleetlippies …
Die warm, nat en gladde gevoel toe sy op my hurk, verdof die klank van die rugby in my ore. Sy gly op en af op my paal en kyk my stip in die oë. Ek kry nie my heupe ver genoeg uitgedruk nie en wens ek kan oorneem, maar sy hou aan om stadig op en af te beweeg. Dit maak my oneindig lus om te sien hoe ek binne haar heerlikheid verdwyn. “Vat oor coach, ek raak moeg …”
“Ek wil jou van agter hê …”
Sy gaan kniel hande-vier-voet op die bank, boude in die lug. Met ‘n vytjie wat pienk gaap, druk ek vir jakob weg in haar tot teen die ghoens. Ek gryp haar rugbytrui vas aan die kante, soos ‘n haker wat tussen sy voorrye bind vir ‘n vaste skrum en pomp koorsagtig.
So ry ons mekaar tot ons asems jaag.
“Maak jouself leeg, ek’s reg om te kom,” kondig sy aan.
Net daar los ek die een kant van haar trui. Terwyl ek pomp, slaan ek haar boud, soos ‘n wafferse skrumskakel wat sy vories aanmoedig vir ‘n oorstootdrie. Die rooi hale verskyn mettertyd onder my hand.
Haar orgasmiese katkreuntjies maak my lighoofdig en ek gryp beide haar heupe vas, soos ek my proppie afskiet en myself leegmaak binne haar.
Later sit en kyk ons die wedstryd, beide in ons Boktruie, ver aftgetrek oor ons naakte onderlywe. Alhoewel die Bokke aan die wenkant is, wens ek die rugby wil klaarkry, want ek wil haar weer hê ….
3 COMMENTS
Joooo ek sal stoot en stoot!!!
9 jaar terug het ek kommentaar gelewer en dis nog steeds van toepassing!
Wat het van Saffie geword, hy’t getoor met woorde en stories en was altyd een van my gusteling outeurs?
Hier KOM die bokke, Hier KOM die bokke….sing Leon Schuster….lol ! ! lekker storie hoor.