
Lusweer: Bevrugting 2040
deur Uther Pendragon
“Jis jy lyk seksie vanaand…”
Giggelend: “Jy ook”
“Nie sommer elke dag seksie nie – jou tiete lyk vir my groter as gewoonlik”
“Dink jy so?”
“Ja! Draai bietjie dwars dat ek jou tiete van die kant kan sien… jaaa….so …ek hou daarvan as jy jou tiete so aan die tepels uitrek en dit laat terugval…”
“Hmmm….ek weet…”
“Trek en draai jou tepels…ek wil sien hoe dit opfrommel en dik word…”
“Soos dit?”
“Fok, as jy jou tepels so uitrek en dit so dik word… jis dit draai my aan!”
“Jy maak my bang as jy vir my so kyk…”
“Hoe vir jou kyk?”
“Soos ‘n dier … soos ‘n dier wat my wil opvreet…”
“Ek wil…ek wil jou sommer byt…”
“Net nie my tieties of sagte boude nie…”
“Fok ja! Draai om dat ek jou boude kan sien….so ja…trek hulle oop dat ek kan sien…”
“Wat wil jy sien?”
“Jou poes en jou hol.”
“Jy maak my skaam…”
“Fok dit…toe, ek wil sien…maak oop!”
“Jy is so vieslik…”
“Fok jaaaa…..”
“’n Regte dier…”
“Trek nog harder – rek daai kont en hol behoorlik oop…”
“Soos dit – jou vieslike vark?”
“Jaaa….fok…fok….fok”
“As jy nie kalmeer nie gaan jy nou-nou oor alles spuit nog voor ek reg is…”
“Hoe reg is jy?”
“Hoe lyk dit vir jou?”
“Trek jou poeslippe oop dat ek kan sien…”
“Soos dit?”
“Jaaa….fokkit, fokkit!”
“Hou jy daarvan as ek my poes so ooprek vir jou?”
“Dit maak my fokken jags – dis so rooi en slymerig…en jou klit wat so dik staan…”
“En ek hou van jou groot en dik vieslike dierpiel…”
“Vryf jou klit hard … ek wil sien hoe jou klit nog dikker en rooier word…”
“Jou pielkop is so pers en nat… en die are op jou skag…. dis so vieslik….en dit maak my mal…”
Haar hand dartel al vinniger oor haar dikgeswolle klit en lippe terwyl sy met glasige oë na sy penis staar. Haar hand is al nat van haar slym.
Dan ruk die orgasme deur haar lyf en haar bene skop reguit terwyl haar tone krul. Sy druk hard met haar duim op die rooi knop agter op die instrument wat sy nou so diep as wat sy kan met beide hande in haar opdruk. Die senings trek in haar nek soos sy haar ekstase uitkerm.
Met ‘n bewende hand trek sy die slymnat instrument uit haar vagina. Sy draai die agterkant daarvan oop en trek die leë plastiekbuis daaruit. Terwyl sy vir hom wag lees sy die etiket daarop waarop daar staan:
Donor: Ben Xavier Smit
ID number: 031014 0841 882
Nationality: SA
Biometrics: Caucasian, green eyes, brown hair, 1.92 m, IQ 143
Blood type: AB Rh+
Pathogen and viral scan: Clear
Sperm:
Donation date: 27-03-2040
Volume: 20 ml
Motility: 90%
Abberance: 1.2%
“Hmmmuuuuh, huuuuh….fokkit, fokken hel…”
“Hmmmm….lekker vir jou liewe Ben…ek is so jammer ek kon nie daardie bolle sperms ook in my kont kry nie…”
“….wow….dit was ‘n goeie een….en jy, hoe was dit vir jou?”
“Lekker, dit was regtig lekker vir my”
“Het die sperm-toediener gewerk soos dit moes?”
“Alles het reg afgeloop, ek het die hele monster ingespuit net toe ek afgekom het.”
“Jou serviks sou dan oopgegaap het – ek hoop dit werk.”
“My ovulasie was gister, dus behoort alles OK te wees.”
“Ek hou duim vas.”
“Ek is bly ons verhouding het tot op hierdie punt gekom.”
“Ek ook…maar moenie worrie nie, as ons nie suksesvol vanaand was nie, sal ek vir jou nog stuur.”
“Lekker slaap…ek is lief vir jou.”
“Jy ook…lief jou.”
Hy tuit sy mond in ‘n soengroet en dan gaan die skerm dood.
* Ontmoeting deur Oskar Zwintscher
6 COMMENTS
Dankie Uther! Jy weet hoeveel ek jou stories geniet!!
Uther, net toe ek dog dinge kan nie hoer nie, toe vat jy ons nog n tree op – absoluut uitmuntend soos gewoonlik.
Briljante storie. Ek wonder net. Is dit in die toekoms of in die hede want volgens die ID nr is die skenker amper 17 of 117….
Die naam van die storie sê dis die toekoms? 🙂
Fokt Uther jy praat my taal. Ek geniet dit as dit so eksplisiet is dankie
Weereens ‘n juweel!
Dankie Uther.