Ansonel

deur Saffie

 Die swart knieromp sit styf om haar middel en boude toe Ansonel in haar motor klim. Sy’t al die hele oggend ‘n ongemaklikheid op haar maag. Dis die gemengde spanning en opgewondenheid wat so maak. Sy moet altyd eers alles by die huis regkry voor sy vertrek. Sy haat dit om terug te keer na ‘n deurmekaar huis.

Sy weet tot vandag toe nie waarom sy haar vir hierdie tipe van avontuur inlaat nie. Sy kan dit egter nie keer nie. Sy het al probeer, maar dit raak soos ‘n junkie wat uitsien na sy fix. Later word dit ‘n obsessie. Baie naby aan ‘n verslawing. Sy onthou die eerste keer toe sy saam met ‘n vorige kêrel in haar huis een van sy vriende geskakel het vir ‘n “threesome.” Dit was op sy aanbeveling, maar sy’t dit so geniet, dat sy nooit weer heeltemal kon terugdraai na “konvensionele” seks nie.

Dinge het spoedig daarvandaan ontwikkel, tot sy die eerste keer met twee vreemdelinge in die bed geëindig het. Sy wou egter meer hê. Eksperimenteer. Sy’t later besef dat ‘n goedbedeelde man vir haar ‘n groot trekpleister is. Sy was beide visueel en fisies aangetrokke tot ‘n groot penis. Dit was vir haar mooi om na te kyk en dit het haar baie opgewonde gemaak om deur so ‘n groot ding gepentreer te word. Sy voel ‘n brandende klop tussen haar bene net om daaraan te dink.

Sy skakel die motor aan en soek die roete op die navigasiestelsel. Vier- uur op ‘n Saterdagmiddag is ‘n snaakse tyd vir seks. Toe sy egter die WhatsApp in die begin van die week ontvang het vir die uitnodiging, met ‘n gepaardgaande foto van die man se ereksie, kon sy dit nie weerstaan om positief te antwoord nie. Sy paal is so groot dat dit net reguit voor hom uitstaan. Waarskynlik te groot en swaar om penregop te staan. Onwillekeurig reik sy na haar selfoon toe sy by ‘n verkeerslig stop. Sy kliek weer op die foto en kry ‘n krieweling in haar onderlyf toe sy vinnig daarna kyk. Sy besef haar skaamlippe is sopnat. Gelukkig het sy ‘n droeë broekie in haar handsak.

Die huis waarvoor sy stilhou lyk heel voorstedelik, met ‘n oprit en ‘n dubbel motorhuis. ‘n Man van ongeveer 6’5” maak die deur vir haar oop. Hy is maer, aangetrek in ‘n ligte pak klere sonder das en stel homself as Reinhardt voor. In die voorkamer stel hy haar aan ‘n ander man slegs as Anton voor. Anton is korter en effens geset. Terwyl Reinhardt vir haar ‘n drankie skink, vra hy sonder seremonie of sy sal omgee om geboei te word. Sy knik instemmend en neem twee groot slukke van die koue wyn.

Anton trek die gordyne voor die groot skuifdeur effens toe en draai om met ‘n groot glimlag. Sy verskoon haarself en gaan gou na die badkamer. Dit lyk na ‘n enkellopende man se plek. Dis netjies en skoon, maar daar is net een handdoek op die reëling en die toilet se deksel is opgeslaan. Sy knoop haar bloes los en haal haar bra af. Haar borste hang swaar sonder die ondersteuning en sy voel haar tepels raak stywer.

Daar’s duidelike nat kol toe sy haar broekie uittrek om te ruil vir ‘n droë een. Sy maak haar nat koeklippies oop met twee vingers en kyk in die spieël hoe sy dit afdroog met ‘n sneesdoekie. Sy voel hoe haar kop begin draai en alle geluide effens dowwer word. Die opgewondenheid dryg om haar te oorval. Sy haal ‘n paar keer diep asem en knoop haar bloes toe.

Hulle wag vir haar toe sy by die voorkamer instap. Anton vra haar om haar hande agter haar rug te hou en sy voel die koue staal van die boeie en die harde klikgeluid toe hy dit toeknyp. Reinhardt knoop haar bloes los en stroop dit van haar skouers af. Dit bly so hang om haar elmboë. Sy voel hoe Anton agter haar vroetel en haar romp optrek oor haar boude tot by haar heupe. Hy stroop haar broekie af en sy voel die brandende gloed tussen haar bene en die hoendervleis oor haar hele lyf.

“O wow, ons like dit” sê Reinhardt, “maar nou gaan jy eers ‘n bietjie kyk. Gaan sit op die bank en maak jou bene oop.” Sy gaan sit op die voorkant van die bank met haar voete plat op die vloer en haar bene wyd oop. Beide mans kom staan voor haar en trek hulle gulpe af. Nie een dra ‘n onderbroek nie. Beide haal hulle onbesnede voële uit en trek die voorvelle ver terug. Die beeld van die twee lang, dik piele voor haar, maak haar rasend lus. Sy wil dit met alle geweld suig, maar die mans druk haar kop terug en begin hulself masturbeer.

Reinhardt se ereksie is net soos op die foto wat hy haar gestuur het. Dis ‘n donkietril met ‘n groot kop. Anton is nie ver agter nie. Hulle swaai daai ereksies byna in haar gesig.

“Wil jy dit suig?” Sy smeek byna.

Beide laat val hulle broeke tot op hul enkels en die een druk sy piel in haar mond. Anton staan nader en klop sy manlikheid teen haar oor en wang. Sy verstik byna soos sy suig aan die harde ereksie en voel die spoeg teen haar ken afdrup.

Die feit dat sy nie haar hande kan gebruik nie, maar haar ontsettend jags. Sy’s totaal aan die twee uitgelewer. Haar kop klop soos die seksspel dringender word. Sy hoor die slurpgeluide soos sy hulle om die beurt suig, maar dis asof dit ver in ‘n droom is. Sy skuur haar poesie op die kant van die bank en wens een van hulle wil haar klit suig of vinger. Hulle help haar op en druk haar oor die kant van die bank, sodat haar boude hoog in die lug staan. Sy kan dit nie meer hou nie, “naai my asseblief!” Reinhardt neem agter haar stelling in en begin sy piel stadig in ‘n sopnat poesie druk. Dit voel of hy by haar mond uitkom.

Anton kom staan voor haar, gee sy voël eers ‘n paar plukke en druk dit toe in haar mond. “Ons gaan jou vanmiddag vol saad pomp” laat weet beide. Sy gee nie om nie. Sy wil kom en skree en weer kom. Sy wil genaai wees. Geslag word. Die ritmiese pomp van beide mans voor en agter dryf haar lus tot in die rooi gevaar. Reinhardt trek elke nou en dan sy paal uit en slaan dan haar boude daarmee, voor hy dit weer tot teen sy knaters in haar begrawe.

Sy voel hoe hy die boeie om haar gewrigte losmaak en sy gryp die tril voor haar met een hand vas. Met die ander druk sy twee vingers in haarself met haar duim op haar klit. Anton gryp haar kop vas tussen sy hande en sy voel hoe hy sy soutsaad binne haar mond skiet. Sy verloor alle beheer en klimaks met ‘n klemming om die voël binne haar poesie.

“Hier kom ek, hier kom ek” prewel sy, toe voel sy hoe haar lyf kantel op die bank soos haar bene onder haar meegee.

Beelde van haar eerste “threesome” flits voor haar oë en sy voel hoe Rainhardt haar om die heupe vasvat, sy piel diep in haar dryf en sy warm saad in haar pomp. En toe word dit doodstil en sy voel meteens of sy dryf op die oopsee en hoor iewers mense lag ..

 

 

 

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)