Die verskil tussen Kombiekiehier en ander pornografie webwerwe

6+
Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute

Hello liewe Kombiekiehierleser,

So ‘n week gelede het daar ‘n artikel oor die gevare van aanlyn pornografiewebwerwe HIER op Netwerk 24 verskyn.

Vir die van julle wat nie daar ingeskryf is om te kan lees nie wil ek net so stukkie daarvan hier deel:

Die artikel handel basies daaroor dat sulke webwerke besoekers se besonderhede aan derde partye verskaf.

Dis vir my belangrik om vir julle te sê dat ek geen inligting aan enigiemand verskaf nie – nie eens aan kwaai, jaloerse vroue nie. Die van julle wat verkies om te registreer om kommentaaar onder jou (skuil)name te gee, se inligting lê iewers op die wordpress stelsel. Maar ek het nie ‘n lys daarvan wat ek kan vir iemand gee nie – en eintlik, meer belangrik, anders as Facebook byvoorbeeld laat ek skuilname en vals epos adresse toe, so ek weet nie regtig wie enigiemand van julle is “in die regte lewe” nie en ander gaan dit ook nie weet nie.

Ek moet volgens die wet blykbaar vir julle laat weet dat hierdie webwerf “cookies” gebruik soos alle webwerwe ooit. Kombiekiehier en Kombiekiehier Vreesloos en Gemeenskap gebruik cookies hoofsaaklik om geregistreerde gebruikers te verifieer of om kommentaar te beheer, bv om spam raak te sien. Ek het nie die webwerf begin om baie lesers te kry sodat ek julle adresse en persoonlike details aan iemand kan verkoop nie. As dit my doel was sou ek al lankal ryk genoeg gewees het en opgehou het. 😉

Ek wil julle eintlik net lus maak, in Afrikaans. Dis al. 🙂

Nou weet julle.

Lus en liefde

Annelise

 

6+

6 thoughts on “Die verskil tussen Kombiekiehier en ander pornografie webwerwe

  • Avatar
    Aug 26, 2019 at 1:08 am
    Permalink

    Jou uitkyk en doelstelling met jou werf werk soos ‘n bom, waarvan enige en elkeen van die Kombiekiehierders kan getuig!
    Die feit dat jy foto’s van jouself ( met darie “grrr” borste!) soms plaas, asook jou uiters bedrewe vaardigheid met die pen om liplekker stories vir ons te skryf ontketen ‘n baie intieme, amper persoonlike verwisseling tussen jou en ons lesers/lede van jou werf.
    Daarom groei die ledetal voortdurend en is jou sg.”porno”-blad verhewe bo soortgelyke webwerwe.
    Jy maak ons nie net lus in Afrikaans nie, ek’t al gedroom ek’s ‘n Swahili man en dan word ek jags as iemand jou werf se foto’s v. my wys en die inhoud v. my vertaal.
    Dankie, Koningin van Afrikaanse Seks!

    Reply
  • Avatar
    Aug 13, 2019 at 3:42 pm
    Permalink

    Op hierdie stadium is dit die enigste!, web met seksuele ondertone (smile), wat ek besoek.
    Lekker Afrikaans en genoeg om my kop te smokkel. Baie dankie. KBH is soos my oggend koffie. Eerste op my tafel.

    Reply
  • Avatar
    Aug 13, 2019 at 9:38 am
    Permalink

    Vrede lus en liefde Annelise
    Dis lekker om deel van Kombiekiehier te wees.

    Reply
  • Avatar
    Aug 13, 2019 at 9:14 am
    Permalink

    En verseker hou jy ons jy ons meer as JAGS!! Om heeltyd jags te wees is lekker maar ook nie maklik nie!

    Reply
  • Avatar
    Aug 13, 2019 at 8:30 am
    Permalink

    Ag vreeslik baie dankie Onse Edeldierbare – hier op KBH is daar net soms “cookies” om soms te sien en te admereer sien, maar niks om te mag gebruik nie.

    Reply
    • Avatar
      Aug 13, 2019 at 8:32 am
      Permalink

      Hehe ek het daai pun maar vir wen van julle gelos om te maak 😁

      Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)