Witbroodjie (6)

Hoe lank gaan ek lees: 5 minute

deur Nostradamus

(Lees vorige episode HIER)

… verstar albei. Dis asof die ganse heelal op daardie spesifieke oomblik tot stilstand ruk. Krieke hou momenteel op kriek, die horlosie se hamer huiwer asof-permanent voor hy slaan en beide van hulle twee se harte staan stil. Al wat beweeg is die hol kol wat deur Johan se maag val en die sweetdruppel wat teen juffrou da Costa se neus afrol. Want dinge is nou anders. Die aarde is uit sy wentelbaan. Die Melkweg se ekwilibrium is foutief. Want iets het gebeur wat nooit ooit nog gebeur het nie, en selfs al sou dit weer gebeur, sal dit nie dieselfde wees nie.

Met die soenery het hulle seker beweeg of iets, want Johan voel hoedat sy voël seker by die bokserbroek se gulp uitgeskuif het -vies omdat hy weer van enige aksie ontsê word. Juffrou da Costa se broekie het ook geskuif en die feit dat sy die ru soom van die broekie op haar genotknoppie voel, sê vir haar dat haar een lippie dan nou nie meer binne-in die veiligheid van die broeke is nie. Inteendeel, tussen haar twee lippies, nat van die jags-sap, is daar nou twee goed. Die soom van die panty wat slymagtig vasklouplek soek teen haar binnelippie en Johan se voël. Ja, hy lê tussen haar lippies soos ’n boerewors in ’n worsbroodjie by ’n skole-atletiek – met genoeg sous om hom smaaklik te maak. Ai, en sy het mos so ding teen ’n droë worsbroodjie. Sy het al hoeveel keer vir die kafeteria se Mamma’s gesê hulle moet tog die ekstra moete doen en die broodjies met botter smeer en genoeg tamatie-en-uie smoor opsit. Maar hoor is mos min! Wat weet ’n juffroutjie tog?

Wel, sy weet dalk nie veel van worsbroodjies nie, maar van die worsbroodjie waarmee sy nou besig is weet haar lyf baie. Kyk, sy is nie ’n blosende maagd nie, alhoewel sy vermoed Johan is, maar sy kan nog maklik al haar bedmaats op een hand noem. En sy was nog nooit saam met ’n maagd in die bed nie en daarom besef sy dat hulle nou moet praat, voordat sy in ’n oomblik van seksuele opgewondenheid iets van Johan af wegneem wat hy nooit weer kan terugkry nie.

“Ugh Johan …” begin sy, “… kyk dis lekker om jou te soen en als! Maar ek dink ons moet gou gesels voordat ek iets doen waarmee jy wou wag …”

“Juffrou …” begin Johan antwoord, voordat sy begin lag en hom in die rede val:

“Noem my Nita, ons is tog verby formaliteite?” sê-vra sy terwyl sy liggies op en af beweeg en sy voël in haar slymspleet vryf.

“Uhm … ja, seker juff … ek bedoel, Nita.” Rol die antwoord van sy tong af. “Ja, ek is nog ’n uhm … maar ek hoef dit nie so te hou nie … ek wil dit nie so hou nie … ek het hoeveel keer al gefantaseer dat dit juff … ek bedoel jy is wat my ’n man sal maak en dis nie hormone wat praat nie, wel dit ook, maar ek dink ek is verlief en ek weet dit is dalk nie so nie en as jy nie dieselfde voel nie is dit ok, maar ek wil bitter graag verder gaan, maar ek is uhm … mos ’n uhm … so juffrou – ek bedoel Nita sal my moet wys wat om te doen asseblief?” Stotter hy ’n een asem voort, terwyl sy aanvanklik stilgesit het, maar nou weer stadig begin momentum optel.

“Is jy seker?” vra sy en toe hy sy kop op en af skud en sy nek rek om haar te soen, gly sy pielkop in haar slymslootjie in en hy besef hy is nou nie meer seun nie, maar ook nog nie man nie. Sy kyk hom diep ’n die oë terwyl altwee verstar sit en sê dan: “Niks sal vir my ’n groter eer wees nie. Eintlik moet ons eers baie gesels, maar ek dink nie ek of jy sal weer die moed hê as ons nou stop nie, so kom ons gesels later. Ek is egter die ervare een wat seker nou moet leiding vat, so kom ek sê net gou die volgende: “Ek is op die Pil, so ons is veilig en aangesien jy nog nooit by iemand was nie en ek meer as ’n jaar laas met iemand seks gehad het, is siektes nie ’n probleem nie. Kom ons gaan aan waarmee ons begin het en gesels later? Wat sê jy?”

“Nou vra ek jou,” dink Johan, “watter regdenkende man of semi-seksuele vrou sal nou teëpraat?”

“Ja ..” en voordat hy verder kan praat val sy hom in die rede tussen die soene en die wriemel deur sê sy: “Ek weet” soen “dat jy nie” soen “die eerste keer lank” soen “sal kan uithou nie” soen “maar jy het mos netnou” soen “so kom ons kyk” en met die druk sy met mening terug. Sy voel hoe haar vroulikheid rek om haar oeroue bestaansdoel te vergestalt en Johan voel weer op sy beurt hoe die snaaksste warm en klam handskoen sy manlikheid omvou en intrek, sodat hye ers toe sy regop sit en met genoegdoening kreun, besef dat al sy pelle verkeerd was, dit is miljoen kere lekkerder as wat hy kon dink.

Toe sy afkyk na sy gesig en die ekstase en verwondering in sy gesig sien, val sy vooroor en begin naarstig om haar pelvis vorentoe en agtertoe te stoot hier waar sy haar knieë langs sy lyf op die bed gebruik vir leverage. Sy soen hom en voel hoe hy na ’n minuut of wat wil wegtrek, maar sy byt speels sy onderlip vas en voel hoe sy orgasme in hom opwel soos water uit ’n pasgeboorde boorgat. Sy sien hoe sy siel vir ’n oomblik sy liggaam verlaat om teen die dak te dans toe hy sy orgasme bereik en besef bevrees dat hy dalk nou gaan ophou, al dink sy darem hy is ’n gentleman en ’n gentleman sorg altyd dat sy partner ook haar poeding kry! Sy hou sy oë dop en toe die wasigheid verdwyn en sy pupille weer kan fokus, laat sak sy haar bolyf op syne en fluister in sy oor. “Moenie ophou nie asseblief, dis moer lekker … asseblief … moenie nou ophou nie … aaaaargh … dis hemels …”

Waar Johan vroeër stilgelê het en toegelaat het dat sy die werk doen, voel sy nou hoedat hy saam met haar hierdie dans dans en hoe hy nou die ritme bepaal volgens die melodie wat hy hoor. Sy sien hoe hy met dieselfde vasberadenheid wat sy al hoeveel keer ’n die klas en op die sportveld gesien het, na haar kyk en nie eens sy oë knip nie soos wat hy konsentreer. Met elke draaislag tilt hy sy onderlyf na bo, sodat sy pubis en haar genotknoppie met groot wrywing kennis maak, voordat die twee weer deur hulle eienaars in verskillende rigtings getrek word. Sy voel hoedat sy manlikheid haar binnekant vol maak – so vol maak asof dit so bedoel is! Sy voel hoe hy met elke verbygaanslag met sy kop teen haar g-kol skuur en tussen dié en haar klittie kan sy nie besluit wie worstel die hardste om beheer oor haar bewegings te kry nie.

Skielik verander alles en in stede daarvan om teen mekaar te werk, voel dit vir haar asof hulle nou saamwerk om haar te kaap en hulle kry dit deksels goed reg ook, want skielik werk die twee saam en sy voel hoe sy by fyndraai verbygaan … op … op … op … op … oooooooooooooooooooooop teen die kruin van die golf en die oomblik toe sy haar oë oopmaak en Johan se bewondering en liefde vir haar raaksien, donder sy oor die kruin van die golf tot waar haar orgasme haar te pletter gooi teen die rotse van emosies en herinneringe. Die laaste ding wat sy onthou voordat sy in haar eie orgasme wegsak, is die woorde van Roxette wat uit haar tienerdae weer hulle opwagting maak: CRASH BOOM BANG!

2 thoughts on “Witbroodjie (6)

  • Ysbeer

    Nostradamus, jou yster. Juis nou die dag gewonder wanneer ons weer van die juffrou te hore gaan kom. En moet nou nie vir een oomblik dink ons gaan glo dat hierdie juffrou nou klaar is nie. Weereens n puik storie – welgedaan.

    Reply

Leave a Reply to Ysbeer Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)