Weskus via Botswana en Namibië – hier kom ons! (1)

Hoe lank gaan ek lees: 6 minute

deur Always

Taalversorging deur Lusman

Die Pajero is gepak en ons kan nie wag om môreoggend in die pad te val nie. Met ‘n vleisie op die kole en ‘n glasie rooiwyn in die hand gesels ons opgewonde oor die toer wat voorlê. Ek en Sandra is albei baie lief vir die natuur en probeer so gereeld as moontlik om weg te kom van die gedruis van die stad.

Die beplande roete is om die eerste dag deur Zeerust tot by Kang in Botswana te ry en daar te oornag. Dan om die volgende dag deur te druk oor die Buitepos-grenspos tot in Windhoek. Van hier af is dit af Kaap se kant toe via die Namib-Naukluft Nasionale Park, Aus, Luderitz en deur die Sperrgebiet tot in Velddrif. Van daar is dit terug tot in Upington en dan terug huis toe. Dis ‘n lang trip vol beplande – en hopelik onbeplande –verrassings.

Saterdagoggend 02:00 spring ons in die stort in maak reg vir die eerste skof. Veertig minute later klim ons in die 4×4 en vat die pad in die rigting van Magaliesburg. Sandra het ‘n kort somersrokkie aan wat voor oopknoop. Ek sien in die navigasiesisteem se lig dat sy nie vandag ‘n buustelyfie dra nie. Die boonste drie knopies is oop. Dit laat die ronding van haar borste baie sensueel vertoon. Maar, nou ja, eers op die pad konsentreer en aanstoot; daar is twee grensposte wat wag.

Met die eerste skof is dit ek wat bestuur, volgens ons beplanning. Dis tot by die Botswana-grenspos. Daarna Sandra sal oorneem tot by Jwaneng.

Die pad is mooi en die musiek lekker. Sandra slaap rustig op haar sitplek, bene opgetrek in my rigting. Net na Koster verskuif sy haar bene en laat haar linkerbeen afsak. Die rok het opgeskuif en ek sien met ‘n breë glimlag sy is broekieloos. Jy moet maar eers op die pad konsentreer, meneer die bestuurder! sê ek vir myself. Want netnou moer ek die 4×4 om, en dan? Toemaar, jy sal nie, maak ek myself wys. Hou net jou regterhand op die wiel, en jou oë op die pad – hy is mos outomaties – oortuig ek myself dat alles dan sal reg wees.

Nie veel verder nie, sit ek my hand op haar bobeen. Sy reageer nie. Ek terg haar verder toe ek my wysvinger in klein sirkeltjies oor haar harde klit begin vryf. Sandra kerm saggies. Sy skuif haar heupe effe vorentoe om my beter toegang te gee. Ek begin harder vryf.

“O flippit, ja … net daar!”. Die oorvloed sap is warm en taai op my vingers. Ek hou vir ‘n lang ruk eers net saggies aan met vryf oor en tussen haar lippies. Toe begin ek konsentreer op haar klit. Dit staan regop soos ‘n mini-penis. Sy begin al harder kerm toe ek my vinger al dieper en vinniger tussen die lippe van haar opgewonde poesie deur beweeg. Ek kan voel hoe haar dye weerskante van my hand sidder toe sy hom vasgryp en styf teen haar vasdruk.

“Dis so-o-o … fokken … lekker! A-h-h … a-h-h … harder … ek kom … ek kom!” gil sy net voor ons by die motorhawe op Swartruggens stilhou. Sy verdwyn na die kleedkamer, handdoek in die hand. Ek self loop ‘n draai. Ek bestel vir ons koffie terwyl ek vir haar wag.

Net buite die dorp is haar hand skielik op my piel. Met ‘n glimlag word ek meegedeel dat dit payback time is.

“Hou jy daarvan as ek dit doen?” vra sy onskuldig met ‘n speelse glimlag terwyl haar hand oor my broek vryf. My antwoord is voor die hand liggend.

Terwyl haar bedrewe vingers my piel uit my broek haal, is daar ‘n druppel deursigtige sap aan die kant van die kop.

“Mmm, lyk heerlik … poeding,” sê sy en lek haar lippe af. Ek kan haar asem voel blaas oor die blinknat pers-blou kop van my piel net voor sy met haar sagte warm mond om hom vou. Sy suig hom diep in haar mond in. Dan speel sy met haar tong oor die kop en lek oor hom terwyl sy my skag styf omklem en behendig die vel op en af trek.

Ek kyk van die pad weg, na wat sy doen. Maar ek kan niks sien nie, want die aksie is verberg onder haar haardos.

“Fok, ek gaan kom as jy so aanhou,” sê ek hees. Sy kyk op met daai lieflike groen oë en geglimlag.

“Nou kom dan. Ek wil jou proe.” En weer begin sy suig. O fok, dit voel hemels.

“Ek … ek kom …” prewel ek terwyl my hande krampagtig die stuurwiel vasgryp en ek my pelvis oplig uit die sitplek. Ek voel hoe die warm saad polsend diep in haar keel spuit, en spuit.

Lank na die laaste spasma bly sy steeds suig. Toe sy uiteindelik regop kom, knipoog sy en sluk behaaglik, terwyl sy haar lippe afgelek. My piel, wat steeds in haar hand is, begin weer opgewonde pols. Sy voel dit, gee dit  ‘n stywe drukkie en sit dit dan versigtig – amper gewyd – terug in my broek.

Noudat ons asems weer normaal is, skerts ons verder en terg mekaar oor wat nog voorlê. Sandra bestuur nou, terwyl ek ‘n bietjie slaap inhaal.

Net voor 10:30 trek ons by Gemstone Suites net buite Jwaneng in. Ons gaan die Jwana-wildpark besoek en middagete geniet.

Ons dink hoe hemels die rit was, hoe ons mekaar tot hier goed opgewerk het en hoe lus ons vir mekaar was. Ons gaan sit by een van die koffietafeltjies met ‘n paar rottangstoele daaromheen gerangskik. Ek bestel ‘n koue bier vir my en ‘n glas wyn vir Sandra. Terwyl ons gesels swaai sy haar bene oop en toe. Ek is amper seker ek kan die klapgeluidjies van haar poesie hoor elke keer as sy haar bene oopmaak. Haar lippies is sopnat van die geterg op die pad. Hulle blink soos ʼn nat muntstuk in die son.

“Hoe voel jy?” vra ek.

“Verskriklik warm. Die rit tot hier was net ‘n plesier. My poesie het vandat ons uit Kanye weg is, nog nie ophou klop nie. Ek was lank laas so lus … die vakansie het op die regte tyd gekom en ek is verskriklik opgewonde!” sê sy.

Ons kom net na 17:00 veilig in Kang aan en boek in by Nkisi-gastehuis. Dis ‘n netjiese plek en die kamers lyk pragtig met hul spierwit beddegoed. Ek gooi vir Sandra ‘n witwyntjie in en ‘n lang whiskey vir myself.

Ons sit buite en het ‘n fantastiese uitsig oor die swembad met die son wat in die weste sak. Na twee drankies elk besluit ons om te gaan stort en dan iets te gaan eet. Sandra spring eerste in die stort. Ek gaan gou ontvangs toe om ons rekening te vereffen, aangesien ons net na ontbyt in die pad wil wees.

Terug in die kamer gekom, lê Sandra op die bed. Sy is besig om met die een hand haar tiete te masseer. Met die ander hand maak sy met haar wysvinger stadige sirkelbewegings om haar geswelde klitoris.

Ek pluk my klere af, spring in die stort in en probeer om so vinnig moontlik klaar te maak.

Die dye van Sandra se wyd oop bene lê in V-vorm plat op die bed uitgestrek toe ek weer in die kamer kom. Haar hand is steeds op haar poesie. Ek gaan lê langs haar en begin haar in die waai van haar linkerbeen soen. Dan werk ek stadig my pad op na haar poesie. Sy neem haar hand weg toe ek naderkom. Ek soen die buitenste lippe saggies. Nou teen die regterbeen se dy af tot by die waai… dan weer op … en dan weer af. Sy gryp my kop en trek hom met albei hande na haar poesie toe.

Ek begin stadig met my tong om haar nou baie nat poesie te masseer. Ek voel hoe haar klitoris in my mond groei. Haar hele lyf ruk. Toe begin sy skree. Ek voel en proe hoe haar warm vog uit haar poesie uitloop. Dan lê sy doodstil met ‘n groot glimlag op haar gesig. My piel is tot barstens toe geswel en ek het lus om net daar in haar dieptes in te sink en haar aan die brand te steek – met diep steekhale. Maar alle goeie dinge kom met geduld en ek hou my terug.

Ons soen mekaar terwyl ek haar tepels trek en rol. Na ʼn rukkie sit sy terug, draai op haar maag en sê: “Lief, nou wil ek jou piel diep binne in my voel asseblief. Die hele dag se speel en gesels op die pad het my lank laas so jags gehad.”

Ek neem agter haar stelling in terwyl sy op haar hande en knieë kom en haar boude die lug in stoot. Ek vryf my piel stadig oor haar boude en poesie. Dan gly my piel in en ek begin haar stadig ry. Sy is sopnat. Sy beweeg ritmies vorentoe, dan agtertoe – eers stadig, dan al vinniger. Ek moet hard konsentreer om nie te kom nie. Nou naai sy my behoorlik en stamp haar boudjies hard teen my vas.

Dan kom Sandra vir die tweede keer. Ek los ‘n luide brul en spuit straal na straal warm kom diep in haar deinende poes in, my hande stewig op haar boude. Eindelik is my balle leeg. Haar onderlyf ruk nog steeds effens ritmies van haar orgasme. Haar hele liggaam bewe, haar asem jaag en haar borskas dein. Ek sit my arms om haar en hou haar borste vas tot die spasmas bedaar.

“En toe, was dit lekker?” vra sy.

“Flippen fantasties!” sê ek.

Ons gaan stort saam, trek aan en hoop die restaurant is nog oop. Ons is honger en moet iets te ete kry.

(Lees volgende episode HIER)

4 thoughts on “Weskus via Botswana en Namibië – hier kom ons! (1)

  • Die klink amper bekend…. 3 uur die oggend op die N1 …. lente karoo nag…..

    Die storie maak my net honger vir verdere “road trips” … dankie daarvoor…

    Reply
  • Jan Pielewiet

    Soos my een pel lief is om te sê: “Ek sit links voor!”
    Hierdie klink na lekker rit wat nog voorlê.
    Nou wonder ek hoe ver is daai girl van Annalise wat met seks gunsies Kaap toe geryloop het. Het lanklaas iets van haar gehoor. Dalk kan julle haar oplaai. Of dalk is sy reeds Vreesloos daar???

    Reply
  • Skitterend dankie. So n karspeel is darem lekker ja!!

    Reply
  • Willewill

    Always ek het ingeklim in die 4×4. Ek ry beslis saam tot julle weer by die huis is.
    Fôk maar julle naai lekker! Dis asof ek ‘n vlieg op die muur en in die 4×4 is wat alles sien☺
    Pragtig geskryf, kom ons “Ry” verder!

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)