Read more “Bonsende Vrydagtieties” →
Kombiekiehier dink daar is sexy in alle vroue te vind. Maak nie saak wat jou liggaamsbou is nie, eens op ‘n tyd was dit die toppunt van begeerlik. Die gelukkige man is die een wie se smaak nie net by een van daardie era’s vasgesteek het nie. Kyk so biekie hoe het die idee van “mooi” deur die jare verander.
Vandag deel ek so bietjie eg Amerikaanse sexy. Sommer net.
Soen is so lekker. Mense vergeet van soen. Soen op sy eie kan amper seks wees. Soen bietjie weer iemand ordentlik.
Sê my bietjie of hierdie enigiets aan jou lyf warm laat word dan kan mens dalk ‘n storie daaroor skryf. Of is dit nie vir julle prikkelend nie?
Ag hierdie is sommer net vir my oulik. Check die verskillende reaksies. Daar is vir my iets mooi aan hierdie video as ek die vroue se gesigte dophou.
Vir die van julle wat gesê het julle hou meer van kleiner boobs. 🙂
[fvplayer src=”http://kombiekiehier.co.za/wp-content/uploads/2018/06/WhatsApp-Video-2018-06-19-at-10.26.01.mp4″ width=”672″ height=”480″]
Ek deel hierdie met julle oor dit vir my so mooi is. Dis sensueel en eroties en pas daarop op Kombiekiehier. 😉
Op Wille se vraag het ek die oorspronklike post kom update. Hierdie is al wat ek oor ‘n man se orgasme en sy brein kon kry. Hehe. 😉 Dalk omdat ‘n man met sy ander koppie dink? 😉
Hehehe, nog ‘n mening oor Fifty Shades of Grey.
Intussen beplan ons eie Annie Kekkelbek om die fliek te gaan kyk. Sy is “vreeslik opgewonde daaroor.” Hou kombiekiehier dop vir haar terugvoer. 🙂
Hierdie lyk sommer na groot pret 😉
Hierdie is so sexy. Uittrek is een van die sexyste en mees onderskatte dele van seksualiteit. Verbeel jou jy is een van hierdie deelnemers…