Valentynsdagaanbod, met liefde
Die krag en af en dit reën al ‘n drie dae aanmekaar, maar hier by Kombiekiehier is dit altyd warm. 😉 Gelukkige Valentynsdag aan elkeen van julle. Vergeet die tjoklits en duur geskenke en wys net jou geliefde dat jy hom/haar begeer. Dis eintlik maar wat elke mense wil hê.
Spesiaal vir Valentynsdag gee ek vir jou twee weke se gratis Gemeenskap lidmaatskap. (Jy kan die link daarheen ook in die menu hierbo kry onder susterswebwerwe.) Dit is reeds gratis vir vroue, maar nou kan mans ook gaan inloer. Skryf vir my by kombiekiehier@gmail.co.za en laat weet wat jou skuilnaam moet wees. Ek sal jou dan deur die loop van vanaand en more-oggend gaan opsit.
Gemeenskap is waar die lesers van Kombiekiehier met mekaar kan gesels. Dit het ontstaan uit die kommentaar-deel van Kombiekiehier waar almal menings oor onderwerpe gegee het en waar hulle mekaar leer ken het.
Dis amper soos Kombiekiehier se facebook. Jy kan ‘n profiel skep, foto’s op ‘n album post, private boodskappe vir iemand stuur, deelneem aan die forum en jou mening gee oor die onderwerpe daar en ook met mense live chat.
Die verskille tussen Gemeenskap en fb is egter dat jy ‘n skuilnaam mag gebruik (en selfs ‘n skuiladres as jy wil) en jy mag enige images van jouself of wat jou prikkel post – geen issues oor kaal lywe. (Normale reëls oor onwettige images geld op al die sites)
Gemeenskap is (sover) gratis vir vroue – laat my weet dat jy belangstel en ek maak dit vir jou oop. Dit is R100 per maand vir mans – hoofsaaklik omdat ek die program moes koop en ook om mense daar te beskerm teen trolle.
Kom gesels en charf en flirt saam. Daar is al heelwat “orgasmes” asook liefde op Gemeenskap gevind.
Met lus en liefde
Annelise
NB. HIERDIE AANBOD GELD NET TOT MIDDERNAG OP VALENTYNSDAG. EK MOET JOU BRIEF VOOR DAN ONTVANG.
11 COMMENTS
eish Annelise ek het hoerdie een gemis. Was nie tuis en op rekenaar nie.
mydream skryf asb vir my by kombiekiehier@gmail.com sodat ek jou email adres kan hê
mydream skryf asb vir my by kombiekiehier@gmail.com sodat ek jou email adres kan hê
Beste en mooiste dwelm in die mensdom en dan is dit nog uiters gesond ook.
Damit ek het dit gemis
Stuur vir my jou besonderhede 🙂
Hoe Kan ek vir jou stuur eks technologies gestrem
Jy moes n mail gestuur het maar ek het jou opgesit. Hoop jy sal daar regkom
Wat ‘n aanbod!
Gryp hierdie geleentheid met albei hande, jou lewe sal verander!
“Waar die Gemeenskap groei
sal die vleeslike sappe vloei
…en die wat dit laat verbygaan
sal nooit kan verstaan hoekom
die Gemeenskap doodbloei “
Julle sal nie spyt wees nie. Toe, toe… Druk daai knoppie.
Coool verby. Ek wonder mos hoeka wat daar aangaan. Die twee weke sal my haak tot payday toe ook vir as ek wil aanbly. Ek mail sommer nou.