
Brief van my Puer Aeternus
Dis vandag Internasionale Vrouedag en daarom deel ek graag weer een van die mooiste stories op Kombiekiehier wat deur ‘n vrou geskryf is – spesiaal vir daardie lesers wat van so ‘n ietsie meer intellektueel hou. xxx
* Redakteursnota: Ek het besluit om ‘n Erotikaans Literêr kategorie vir stories in te stel. Hierdie ene sal die eerste daarin wees en ek sal deur die ou stories gaan vir nog moontlikhede. Hierdie afdeling kan onder Sapioseksueel op die menu gekry word. Read more “Brief van my Puer Aeternus”