Onverwagse orgasme
deur Visser
Suzanne se voorspelbare bestaan het eindeloos voortgegaan. Elke dag dieselfde roetine.
Opstaan, kinders aangjaag, skool toe, aflaai, huis toe, 2 ure in die gym, dalk oggendtee saam met ‘n vriendin, kinders gaan oplaai. Skree en raas oor huiswerk.
En elke aand het Hendrik moeg sy opwagting gemaak, haar ‘n piksoentjie gegee, yskas toe gestap en ‘n bier oopgemaak.
Hy het by die kinders voor die TV gaan sit en hulle vermaak met sy normale stories. Teen die tyd wat die kos reg was, was Suzanne al uitgeput. En bemoerd.
Hy was te moeg gewerk om aan haar aandag te gee. Wanneer hy kamer toe gestrompel het en binne minute aan die slaap was, het Suzanne die kinders rustig gekry, hulle in die bed gesit en haar speletjies begin speel.
Die volwasse klub waaraan sy behoort het hierdie tyd van die aand begin gons! Soos wat verveelde, onvergenoegde vrouens hulle daaglikse takies afgehandel het, het hulle met bewerige vingers hulle boodskappe begin lees. Boodskappe van opportunisitiese mans wat die kans aangegryp het om hulle seksuele verbeeldings vrye teuels te gee.
Suzanne het haar gunstelinge gehad. Gunstelinge wie se woorde op haar slimfoon haar sopnat gemaak het. Woorde wat haar daar op die bank voor die TV eindelose plesier gegee het. Nie net woorde nie, maar foto’s en videos van haar virende wat haar dye nat en lam gemaak het.
Sy het met haar foon in die een hand, haarself bevredig. Sy het elke woord gelees, foto’s bekyk en haarself ingeleef in die video’s wat vir haar gestuur is.
Vanaand was geen uitsondering nie. Sy en Easy15 het gereeld gesprekke gehad. Hy het ‘n manier met woorde gehad. Hy kon skryf dat haar nippels hard word en haar klit klop. Wanneer hy vir haar foto’s gestuur het, het sy gehunker om hom in haar mond te hê. In sy video’s kon sy altyd hoor hoe hy kreun as hy kom.
Hy was groot, met ‘n dik, rooi kop en sy kom het in strome uit hom gespuit.
Wanneer sy na die video’s gekyk het, het sy haar lip vasgebyt en haar nat klit hard gevryf. Sy het oor en oor daarna gekyk, tot sy self saam met hom gekom het. Elke keer met dieselfde gedempte kreun en haar tone wat omkrul van lekkerkry.
Wanneer sy genoeg bevrediging gekry het, het sy kamer toe gestap en langs Hendrik in die bed geklim. Sy snorke het haar nie gepla nie, want hy was eintlik niks meer vir haar nie. Sy het aan die slaap geraak met haar nat, taai lippies en haar klit wat nog klop.
Vanoggend het sy besluit om haarself te bederf na sy die kinders afgelaai het. Dit was spa tyd!
Donderdae het La Femme Boutique die dames spesiale behandelings gegee. Teen baie goeie pryse.
Sy het Garsfonteinweg gevat en by die grondpad afgedraai. Die pad was maar ongelyk na die reën van die afgelope week en sy het stadig gery.
Nie ver die pad in nie het haar kar se waarskuwings liggie aangegaan. Een van die bande was pap! Ag Vader, nie dit nie!
Sy het gestop, uitgeklim en hulpeloos na die pap band gekyk. Nou hoe nou?
Die wit Mercedes het stadig oor die rowwe pad aangery gekom en Suzanne het met hoop probeer sien wie in die kar is. Sy het so gehoop dis ‘n man wat haar kon help.
Die brunette agter die stuur het haar aangekyk en geglimlag. Toe sy stop en uitklim, het Suzanne ‘n goed versorgde, ouer vrou gesien wat duidelik geen problem met geld het nie.
Die juwele was stylvol, die denim broek styf en duidelik uit ‘n boetiek en haar stywe toppie het twee perfekte plastiese borste in plek gehou.
Sy het haar modieuse bril op haar kop geskuif en nader gestap.
“Lyk my nie jy gaan gou by die spa uitkom nie?”, het sy met ‘n knipoog gesê.
“Gelukkig was my Pa ‘n mechanic en het ek drie boeties. Ek weet hoe om ‘n wiel om te ruil! By the way, ek is Gerda.”
“Ek is Suzanne. Dankie dat jy my help. Ek is hopeloos met sulke goed. Ek weet nie eers waar die spaarwiel is nie!’
“Hmmmmm, dis die spaarwiel!”, het sy gesê en na die boggel agter op die Prado gewys. “Los dit vir my”
Sy het die agterklap oopgemaak en die gereedskap iewers uitgekry. Suzanne het woordeloos gestaar toe sy die spaarwiel afhaal uit die boggel en dit met sterk arms na die kant van die kar rol.
Binne minute was die kar se agterent in die lug en die pap wiel op die grond.
Toe sy die spaarwiel nader rol het Suzanne langs haar kom kniel om darem ‘n poging aan te wend om te help. Maar Gerda was behendig. Terwyl Suzanne langs haar gebuk het, het sy haar parfuum geruik. ‘n Mengsel van vanielje en rooi rose. Hemels!
“Jy ruik darem lekker vir ‘n wiel omruiler!’, het sy geskerts.
“Ek is meer as dit ou girla! En jy ruik self baie lekker!
Sy het die kar laat sak en die wielmoere ‘n laaste draai gegee.
“Daar’s hy. You are good to go!
Suzanne het haar arms na haar uitgesteek en haar ‘n drukkie gegee. Voor sy haarself kon keer, het sy haar ‘n piksoen op haar wang gegee. Sy het skaam weggetrek, maar tog haar arms om haar lyf gehou.
Gerda het na haar gekyk met ‘n glinstering in haar oë.
“Ek het jou gesê ek is meer as ‘n wiel omruiler”, het sy gefluister en Suzanne vol op die mond gesoen. Sy het so lekker geproe.
Gerda se tong was skielik in Suzanne se mond, dartelend, saggies.
Sy het Suzanne nader getrek en haar meer driftig begin soen. Suzanne se knïee het begin lam woord. Die vrou kon soen!
Gerda het die kar se agterdeur met haar een hand oopgemaak en Suzanne tot teen die sitplek gedruk. Sy het vir ‘n oomblik ophou soen en haar agteroor gedruk tot sy op die sitplek gelê het. Sonder om ‘n woord te sê het sy Suzanne se bene uitmekaar gedruk, een been teen die voorste sitplek en die ander op die agterste sitplek se rugleuning.
Sy het direk vir die prys gegaan. Sy het bloot die klein g-string uit die pad getrek en haar kop in Suzanne se skoongeskeerde nattigheid gebere. Dit het ‘n steekpyn deur Suzanne se lende en maag gestuur.
Sy het haar gelek en geterg. Eers haar klit saggies gekielie, dan hard. Sy het haar op en af met haar lippies gelek. Haar tong net diep genoeg tussen hulle ingedruk om haar te laat kreun vir meer.
Sy het haar lippe oopgesprei en haar tong diep in haar gedruk. So diep as wat sy kon. Sy het haar ‘n tong naai gegee wat vir niks skrik nie. Suzanne se tone het omgekrul van lekkerkry, haar hande verstrengel in Gerda se hare. Sy het Suzanne se kop al hoe nader getrek.
Toe sy goed oppad was na ‘n orgasme, het Gerda haar volle vroulikheid in haar mond ingesuig en haar klit tussen haar tande gerol.
Dit was net ‘n paar rolle voor Suzanne vir ‘n oomblik verstyf het en haar orgasme oor haar lyf gerol het. Haar stuiptrekkings is vererger deur Gerda wat haar klit aanhou suig het, tot elke spasma deur haar lyf was, soos naskokke van een moerse aardbewing.
Gerda het haar kop opgelig, Suzanne se hand geneem en haar opgetrek. Suzanne se bene het lam by die kant van die kar uitgehang.
Hulle het diep in mekaar se oë gekyk.
“Dankie! Dit was onverwags?”, het Suzanne dit half skor en hygend uitgekry.
“Dis ‘n plesier ou girla. Ek kan ‘n mooi vrou net nie weerstaan nie! Ek is mal oor mans, maar die hemel alleen weet, ‘n vrou proe darem nou maar eenmaal net ongelooflik lekker!
“Sal ons daai treatments gaan kry? Dink net hoe ontspanne gaan jy daarna wees?”