
Verjaarsdagselfie
Selfie, omdat Kombiekiehier verjaar het en dit julle is wat dit ondersteun. Dis my dankie. 🙂
Selfie, omdat Kombiekiehier verjaar het en dit julle is wat dit ondersteun. Dis my dankie. 🙂
Botterblom se selfie 🙂
Heuningkoekie het ‘n nuwe leerbaadjie gekoop. Sy sê sy het gedink die lede sal die baadjie wil sien 😉
So, I’ve been thinking about Selfies lately. 😉 Sexy Selfies. Selfies wat iemand sal laat hyg en warm kry en dalk gaan laat masturbeer. Selfies wat drup van implikasie of belofte en … seks. Kombiekiehierkwaliteitselfies. 😉
Soos julle hopelik weet, het ons op Kombiekiehier ‘n afdeling vir Selfies. (Kyk onder die menu.) Die hele rede waarom ek gedink het julle sal hou van en deelneem aan ‘n Selfie-afdeling is omdat (ek?) baie van amateur porn hou. Dis vir my baie meer sexy as ‘n foto of fliek waarin professionele aktrises maak asof hulle orgasmes kry. “Real” is miskien net my eie voorwaarde vir prikkeling (almal het mos maar hulle eie), maar dis oor die algemeen ‘n tema wat vir my belangrik in die lewe is.
Ek het ook gedink dat meer mense Selfies sal wil wys. 😉 Ek post vanaand vir julle weer een van Heuningkoekie se sexy bydrae’s, maar julle sal sien dat daar eintlik maar min Selfies is na drie jaar se smeek. Is dit nie nogal vreemd nie? Ons leef in die era van Selfies. Mense kan nie eet of vakansiehou of kuier sonder dat hulle Selfies neem terwyl hulle dit doen nie. Tumblr is vol van profiele met duisende volgelinge wat letterlik net Selfies post – en baie daarvan sexy Selfies.
Waarom is ons Suid-Afrikaanssprekendes so bang om dit te doen? Calvyn, jou ma, Gretha Widd?
Moenie na hulle luister nie! Dis as gevolg van hulle “raad” wat ons Afrikaanse vroue skisofrenies is wanneer dit by seks kom. Dis as gevolg van daardie tipe “raad” dat daar mans is wat iemand sal aankla as sy by die werk ‘n top dra waar hy haar tepels kon sien toe sy koud kry. (Ek belowe, dit het regtig gebeur.)
Ek weet Gretha Wiid en die tipes waarsku aanhoudend daarteen dat iemand tog net nie ‘n sexy foto moet neem van hulself nie. En dis nog erger as jy daardie foto met iemand deel. En dis NOG erger as jy dit op die Internet deel.
My seining oor die saak is dat jy net nie dom moet wees nie. Moenie ‘n Selfie neem en deel waar jou gesig deel van die foto is nie. As jy iets aan jou lyf het waaraan jy uitgeken kan word, sny dit ook uit die foto uit. So, as jy daardie voorwaardes nagekom het, hoe sal enigiemand kan weet dis jy? Hoe kan iemand jou afpers of nie vir jou ‘n werk gee nie? Ok, dis logies dat jy die persoon moet vertrou aan wie jy dit stuur, maar dis meestal nie waaroor ons deur die sedebewaardes gewaarsku word nie. As iemand saam met wie jy sexy wil wees, onbetroubaar is, dan het jy baie groter probleme as ‘n foto van jou boobs.
Nog ‘n rede waarom julle nie sexy Selfies instuur nie is dalk dat julle my nie vertrou nie? As dit die geval is gaan dit nie help ek vertel jou van al die bekende mense wat vir my stories skryf en my al drie jaar lank vertrou dat ek nie hulle ware identiteite bekend sal maak nie. Dit gaan ook nie help dat ek die mense beskerm wie se Selfies ek reeds gepost het nie. Dit sal ook nie help om jou te vertel van al die briewe waarin mense hulle probleme of avonture of geheime met my deel sonder dat ek oor enige ooit ‘n word gerep het nie. ‘n Groot deel van my boeke, website en “brand” is gebou op vertroue, as ek dit ooit breek kan ek maar net sowel ophou, want dan sal ek nie eens van myself hou nie.
Ek kan wel verstaan en aanvaar dat enigiemand kan besluit wie hulle wil vertrou. En dis fine as jy my nie vertrou nie 🙂 – jy ken my dan nie eens nie! Maar hier is wel ‘n trick wat jy kan gebruik as jy wil saamspeel: As jy (soos baie mense) nie jou regte naam en epos adres gebruik nie, dan weet nie wie jy is nie. 🙂 Ek weet net jy het sexy boobs, dis al. 😉
So, nou vir die lekker deel van hierdie pos: Dalk weet mense nie hoe om sexy te wees nie of wat als sexy Selfies kan wees nie?
Ek het gedink ek kan dalk vir julle so paar voorstelle maak, net om die sexy-kreatiewe deel van jou brein aan die gang te kry. 😉
Die logiese ene is boobs. Mense LOVE boobs en sal altyd ‘n Selfie daarvan waardeer. 😉
Maar wat van om iets anders te probeer? Iets meer kreatief?
Of wat van iets “ordentliker” soos jou boobs in jou gunsteling sexy bra?
Of ‘n minder ordentlike ene in jou gunsteling broekie?
Maar wat van ander dele van jou? Wat van jou skouers? Daardie sexy sleutelbeen, dalk onder water terwyl jy bad? Wat van jou bene of heup?
Jy kan ook ‘n sexy Selfie neem wat ‘n storie vertel of wat die lesers aan ‘n toneel laat dink. Is drool sexy? Wat het haar so laat drool?
Of wat van nat vingers? Dis tog net van een “ding” klam as dit op Kombiekiehier verskyn? 😉
Jy kan selfs ‘n stukkie storie oor die Selfie saamstuur oor wat presies daar gebeur het. 😉
Op Kombiekiehier Vreesloos plaas ons ook Selfies van poesies en soms van jou manlike trots. Die wrede realiteit van die lewe is ongelukkig dat vroue nie so visueel soos mans is nie. Of ek sal eerder argumenteer dat ons ook is, maar ons soek so ‘n bietjie meer in die foto – dalk ‘n storietjie of net so bietjie iets meer subtiel en uitlokkend. Daar is so paar manlike Selfies hier, sommige baie sexy. Ons begeer om nog sulke te sien. J
Ek hoop hierdie info-artikeltjie het jou bietjie geprikkel en laat dink aan maniere waarmee jy ons terug kan prikkel. Jy kan die rede vir iemand se orgasme wees. Hoe koel is dit!? 🙂
Stuur jou Selfies na kombiekiehier@gmail.com en onthou om jou skuilnaam saam te stuur.
(Ek sal vanaand weer so paar lesersselfies vir julle post. Net vir ekstra aanmoediging. 😉 )
Heuningkoekie gee julle waarvoor julle gevra het. 🙂