Oom Potjie se gas
deur Wille Will
(Taalversorging deur Lusman)
My huistelefoon lui na ek aangesit het by my kombuistafel en ek die eerste vurk vol rys en vleis van my aandete in my mond gesit het. Ek staan op en stap kou-kou gang toe om te antwoord. Toe ek die gehoorbuis optel erken ek onmiddellik Oom Potjie se stem toe hy sê: “Naand Wille, jammer om jou op die huistelefoon te pla, maar my selfoon lê in die kamer en ek wil jou net gou ‘n gunsie vra voor ek gaan lê. En ek wil nie hê Mirna, wat al kamer toe is, moet hoor wat ek gesels nie.”
Studentepret – “Truth or dare”
deur Jan Pielewiet
(Lees vorige episode HIER)
Een warm somersdag besluit ons klomp om die aand te braai en elkeen wat saam braai moet ‘n shooter vir die groep saambring. Daar was Springbokkies en Longdrops, Suitcases en Blowjobs, Screwdrivers en nog vele meer. Ons het in ‘n kring om die vuur gekuier en elkeen twee opwarm-shooters gekry. Daarna kon elkeen ‘n “truth vraag” of ‘n “dare om te doen” vir die groep gee en die een wat sy vraag nie wil beantwoord nie of die een wat die dare nie slaag nie, moes ‘n shooter down.
Read more “Studentepret – “Truth or dare””
Finale
deur Army Girl
(Lees vorige episode HIER)
“Petro, dit is Liezl. Ek weet nie hoe om dit sagkens te stel nie; ek is sewe weke oor my tyd.”
“Liezl, ek verstaan nou nie mooi nie. Wat beteken dit dat jy sewe weke oor jou tyd is? Is jou huur laat? Het jy finansiële probleme, of is dit iets anders?”
“Helder oordag, Petro – ek is verdomp swanger!” Read more “Finale”
Ek hoop dit gaan pas
deur Wille Will
(Taalversorging en redigering deur Lusman)
Op skool was ek die een wat altyd almal laat lag het. Was daar ‘n onnutsigheid, kan jy maar weet ek is betrokke! Ek was ek lief vir sport, maar terselfdertyd ook vlytig en nuuskierig genoeg om akademies goed te vaar. In ons matriekjaar is ons in groepies opgedeel van vier, vir naskoolse studie. Dit was om sodoende mekaar aan te vul en by te staan met enige studieprobleme.
Read more “Ek hoop dit gaan pas”
Tussenspel
deur Army Girl
(Lees vorige episode HIER)
Die jongse uitgawe van Kombiekiehier het seker nog nie eers die straathoek getref nie of ons voordeurklokkie lui. Dit was so ‘n skralerige student met lang slierte vir hare en ‘n ylerige baardjie. Ek het die deur oopgemaak en toe die jongman gevra wat hy wil hê. Hy antwoord toe: “Tannie, ek het die stuk in Kombiekiehier gelees waar julle daaraan dink om die toneel in die restourant weer te speel en nou soek julle na ‘n kelner.”
Studentepret – Kompetisietyd
deur Jan Pielewiet
(Lees vorige episode HIER)
As mens medies swot het jy toegang tot baie meer as die meeste ander studente. Jy sien snaakse goed en interessante goed. Van ou kaal omies tot sexy poppies in uniforms. Al die nurse drool oor jou en jy is deel van die “elite” groep. Maar die lekkerste is seker om ‘n voorskrif te mag uitskryf.
Read more “Studentepret – Kompetisietyd”
Toeval (finaal)
deur Wille Will
Taalversorging deur Lusman
(Lees vorige episode HIER)
My hoof lê op haar voordye na sy gekom het. Haar poes is nat en blink, hier sentimeters van my gesig. Ek voel my penis is nog in haar hand, maar hy het ooglopend al begin krimp na my orgasme. Sy kom orent op een elmboog, kyk na my en sê rymend: “My dier, plig kom na plesier. Ons sal moet begin voorbereidsels maak vir vanaand se potjie en braai. Soms kom van die ouens al vroeg.” Read more “Toeval (finaal)”
Luitenant met die tiete
deur Army Girl
“Petro, kom kyk hier!”
Dit is my man Kobus wat voor die rekenaar sit en iets lees. Ons was albei in die Weermag en het redelike senior range bekleë voor ons afgetreë het. Daarna het ons die kennis wat ons opgebou het, in die privaatsektor benut en nou kan ons twee rustig aan die kus lewe. Ons huis is bietjie weg van die ander af en as die weer lekker is, loop ons sommer sonder klere; vir die lekker daarvan en dan ook om tyd te spaar as die lus ons pak.
Read more “Luitenant met die tiete”