Fisio (4)
deur Niel A Morum
(Lees vorige HIER)
Voorwoord
Hierdie is totaal waar. Ek kan regtig my fantasieë só beleef dat ek hulle op ‘n stadium droom. En wat volg, is wat ek gedroom het.
(en, blerrie hel, ek wens dit kon waar word)
My liefste fisio
Vir solank as wat ek kan onthou, kon ek nog altyd dream shape. Met ander woorde, ek kan my fantasieë só in my inprent dat ek – gewoonlik nie te lank daarna nie – die verbeeldingsvlug droom en dan op dié manier meer werklik maak.
Ek gaan jou nie van my fantasie vertel nie. Die bekentenis van my droom behoort genoeg te wees. So, hier gaan ons:
Ek droom dat jy by my in ons huis in die bo-dorp kom kuier, in my kamer met die dubbelbed en die soet reuk van rose buite die venster. Ons het skoolklere aan, maar ons is so oud soos nou. Jy is daar om my te behandel: my skouer is aan die herstel, maar steeds pynlik en styf.
Ek lê rustig en wag dat jy moet begin, maar ons gesels oor stuff en jy bly so ‘n ent van my af weg.
Dan vra jy of dit in die nag seer is; ek antwoord dat ek my eie feelgood-hormone afskei om die pyn weg te neem.
“Hoe?”
“Ek vryf so.” Vir ‘n kort rukkie knie my gesonde arm se vingers die operasiewonde op my skouer liggies en dan skuif ek my hand af tot om my (droomtriek: ewe skielik)-kaal penis.
Vir ‘n ruk lank kyk jy intens, maar sê niks.
Dan, met ‘n ongeduldige grom, klim jy bo-op my en glip my in jou in. Glip is seker die verkeerde woord, want dit is ‘n rustige afsak tot diep in jou in, terwyl jy op elke stukkie sensasie konsentreer. (Dis wat ek doen, in elk geval.)
Jou wit skoolhemp verdwyn en ek kan jou mooi bruin tieties amper sien. Amper, omdat die voorste pant van jou skoolrok hulle wegsteek.
Jy beweeg jou heupe in ‘n kombinasie van vorentoe en agtertoe en op en af; jy kyk stip vir my, maar ek wonder ook of jy my enigsins sien. Ek kry die idee dat jy te intens op die sensasies konsentreer.
Dan vou jy jou arms boontoe, jou hande weerskante van jou nek, sodat jou voor-arms jou borste teenmekaar druk. Ek kan hulle steeds nie sien nie, maar ek weet dat jou tepels nou teen die binnekant van die growwe materiaal skuur en dit maak dit nog meer eroties. Ek wonder hoe dit vir jou moet voel, want ek weet nie regtig hoe sensitief jy is nie (alhoewel ek dink jy is baie).
Jou kreune word dieper, meer aards, totdat jy jou onderlyf stil hou en in jou orgasme bewe …
Ek kom nie. Ek dink dat as ek sou spuit, dit die gebeure in ‘n wet dream sou verander en dalk die intimiteit wegneem. Ek bly hard en dik en swaar, maar glip (die keer regtig) net uit jou uit.
Ons trek nie aan nie. Drome maak mos dat mens net weer klere aan het, sommer net so.
Dan soen jy my saggies en fluister teen my mond:
“Dankie dat ek jou kan gebruik …”