
Vrydagmiddag vroueporn
Hierdie sexy video kom uit The Lucky One waarin Zac Efron en Taylor Schilling speel.
Hierdie sexy video kom uit The Lucky One waarin Zac Efron en Taylor Schilling speel.
Vandag se sexy toneel kom uit die fliek Ghost. Patrick Swayze en Demi Moore doen bietjie pottery …
Materiaal vir fantasieë. 😉 Ontmoet vir John Lawrence.
Vandag se vroue-porn kom uit Nine and a Half Weeks. 🙂
Ons weet dat die bibliotekaresse-fantasie nogal ‘n algemene ene by mans is. Dis die hele idee van die bolla wat losgemaak word en die bril wat afgehaal word en die seks-godin wat ontdek word. Hier is die manlike variasie op daardie tema vir die girls. Blykbaar het ‘n klomp boekwurms (dalk moet die woord “wurms” na dese aangepas word 😉 ) besluit om vir ‘n goeie saak van hulle klere ontslae te raak. Die resultaat is o.a hierdie foto. Ons like. Want wie kan ‘n man met ‘n boek weerstaan?
Image credit: Men of the Stacks