Kombiekiehier en Vreesloos

R150.00

Category:

Description

0

Inskrywingsgeld vir kombiekiehier kos kos maandeliks R100.

Die kombiekiehier-heelal bestaan uit twee dele. Daar is die hoof webwerf wat al ses jaar oud is – kombiekiehier. Kombiekiehier is sagte sensualiteit – op die meeste sien jy borste en boude en die stories is nie te kru of waaghalsig nie. Dan is daar Kombiekiehier Vreesloos wat die haardebaard (hardebos? 😉 ) deel is. Hier is foto’s minder subtiel, stories se tema’s meer waaghalsig en woordeskat meer kru en vulgêr. Gemeenskap is die kombiekiehier-heelal se sosiale netwerk waar deelnemers foto’s kan deel, met mekaar kan chat in ‘n chat-room, “openbare” seks kan hê in ‘n “sekschat-kamer,” profiele het en private boodskappe kan stuur. Daar is ook ‘n forum waar ons oor alles seksueel onder die son gesels.

Op hierdie stadium kry vroue gratis toegang tot Gemeenskap  as hulle my by kombiekiehier@gmail.com laat weet hulle stel belang.

As jy vir enige twee van die drie dele van die Kombiekiehier-heelal wil inskryf sal dit R150 kos.

As jy vir al drie die dele, kombiekiehier, kombiekiehier Vreesloos en Gemeenskap wil inskryf gaan dit jou R150 kos. Dit beteken dat lesers wat ingeskryf was vir Gemeenskap en Kombiekiehier Vreesloos nie meer sal betaal as wat hulle betaal het nie. Baie dankie vir julle finansiële ondersteuning deur die laaste twee jaar. Dit het my baie gehelp met die webwerf se uitgawes.

As jy ‘n skrywer is wat vir Kombiekiehier of Kombiekiehier Vreesloos stories lewer hoef jy nie inskrywingsgeld te betaal nie, maar dan moet jy darem so ongeveer 2 000 woorde (maw een of twee stories) per maand instuur. 🙂

0
error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)
Enable Notifications    Ok No thanks