Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › Speelgoed
- This topic has 6 replies, 5 voices, and was last updated 8 years, 7 months ago by
Johan Goosen.
-
AuthorPosts
-
August 2, 2016 at 3:13 pm #3435
Anonymous
InactiveKom ons praat bietjie oor speelgoed. Nie XBOX of albasters of daai Pokemon strooi nie, maar wikkelwurms en al daai lekker goete.
Wat is goed, wat is geldmors ensovoorts?
Hier is tans geen speelgoed in die huis nie, net ‘n belangstelling (tensy die halwe komkommer in die yskas tel).
August 2, 2016 at 3:33 pm #3436Anonymous
InactiveIs daai komkommer nog in cling wrap?
Ek kan nie eintlik saampraat nie, want ek het arm grootgeword en net een speelding gehad, maar hy hou nou nog.
Ek dink ‘n plein vibrator is ‘n goeie begin – nie een van hierdie goed wat 2m lank is en 14 vinne het nie. Daai kan ‘n mens later kry, as albei ‘n bietjie meer wil eksperimenteer. ‘n Vibrerende cock ring of cock sleeve sorg ook vir interessante afwisseling. ‘n Groot faktor vir my is hoe maklik die ding werk; jy wil nie ophou en 15 minute lank sukkel met koorde en kabels en goed nie.
‘n Pel van my het vibrating nipple clamps vir sy vrou gekry. Toe hulle dit die eerste keer probeer, was die klampe te klein gestel en ‘n hele rukkie se voorspel is ongedaan gemaak.
August 2, 2016 at 3:55 pm #3437Anonymous
Inactive‘n Vibrerende cock ring is juis op die lysie. Het een by Clicks gesien. Clicks is nou seker nie DIE plek vir seks toys nie, maar die adult shop in die buurt lyk verdag. Sy tydskrifte lyk of iemand al met hulle gewank het en sy speelgoed se plastiek/rubber lyk na iets giftig wat oor die grens gesmokkel is van China af.
August 2, 2016 at 6:54 pm #3438Anonymous
InactiveEk is maar skrikkerig vir Adult Shop orals. Ek sal nie verbaas wees as iemand al die salami geslaan het op daai tydskrifte nie. Ek koop aanlyn. Nou sjarrap ek tot iemand anders ook gepraat het. Mense sal begin wonder oor ons tweegesprek hier.
August 8, 2016 at 8:14 am #3439Anonymous
InactiveJulle ” tweegesprek ” is openbarend, hoekom maak julle nie ‘n sextoy-shop oop nie ?…hahahaha…..sorry ek gooi net ‘n stuiwer innie aambeurs aangesien ek ‘n week af was van Kombiekiehier weens Internet probleme ! ! Was uiters vereveeld hoor ….die sextoys storie is vir my ‘n vreemde aamnbesien ek dit hog nooit probeer het nie en geeneen v baie partners hog ooit die behoefte aan so’n altenatief aan my ge-openbaar het nie……met julle onedvinding vertel biekie waater speelgoed het die meeste genot verskaf ?
August 9, 2016 at 11:46 am #3444AD
MemberSpeelgoed. “n Goeie begin is ‘n doodgewone vibrator. Aanlynkoop is ook my ding, maar daar is ‘n BAIE classy plek net om die hoek van waar ek woon af. Probleem is sy pryse…
Waneer een van die vennote nie lus is vir ‘n speelding nie kan mens maar met gooed soos gegeurde smeermiddels ens begin. Kerse, badolie ens is alles ‘n minder bedreigende manier om speelgoed in ‘n vehouding in the bring.
Ek moet ook byse… Ek was nogal erg beledig to ek in die Kaap ‘n speelding gaan koop by Adultworld en die mooi meisie agter die toonbank my toe jammer kry omdat ek nie meer die ding kan doen nie. Moes haar onmiddelik op haar plek sit en haar goed laat verstaan dat die ding ‘n speelding is en nie ‘n plaasvervanger nie…
Maar dis natuurlik ook ‘n ding waarvoor baie mans nogal bang is. Dat vroutjie-doutjie so lief sal raak vir haar hasie dat manlief nie meer goed genoeg is nie. Vat dit van ‘n man wat weet. Solank ek die batterye oppas is ek baas!August 12, 2016 at 8:41 am #3465Johan Goosen
MemberDie een wat ek nogal geniet is die een wat afstand beheer is. Wanneer jy en jou vrou of metgesel uitgaan plaan die vrou die een binne haar. Gedurende die tydfjie saam kan die man dan die intensiteiet ens beheer.
Nogal opwindend om te sien as sy nie kan ophou “smike” nie. Wel wat daarna gebeur hang van albei van julle af. -
AuthorPosts
- You must be logged in to reply to this topic.