Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › Sextexting
- This topic has 28 replies, 7 voices, and was last updated 3 years, 9 months ago by Hagar.
-
AuthorPosts
-
October 25, 2016 at 12:33 pm #4242anneliseKeymaster
hahahaha! Wat het jy my nou-net genoem? *groot-oë *giggel
October 25, 2016 at 12:44 pm #4243AnonymousInactiveMal daaroor!
Gleufdiertjie!
Laat my dink aan die ou grappie: Hoekom is mans beter brandweermanne as wat meisies brandweervroue is?Want as hulle by daai paal moet afgly, is die mans op ballbearings en die meisies op briekblokkies!
October 25, 2016 at 12:46 pm #4244AnonymousInactiveMaar ja, ek soek nog naarstigtelik na iemand met ‘n genotgrot om saam met my te sext.
October 25, 2016 at 12:48 pm #4245AnonymousInactivehahahahaha goeie een Nostradamus—–en op universiteit het my kamermaat altyd van die meisies gepraat as gleufdiertjies—Ag Annalise—-jy is ons enigste ou meisietjietjie wat met ons wil gsels—-so spot is mos ook n vorm van aandag!
October 25, 2016 at 12:58 pm #4246AnonymousInactiveHahahaha, Nostradamus !…miskien verwys peter na die ‘gap’ tussen haar tande ?
October 25, 2016 at 1:19 pm #4247anneliseKeymaster🙂
October 25, 2016 at 1:42 pm #4248AnonymousInactiveek was nogal gelukkig om die afgelope paar maande ‘n sekstex maatjie te kon he. Sy was ‘n bietjie ver van my maar ons het aande en sondag-middae omgetik met wilde en warm seksbeskrywings–afgewissel met foto’s en video’s wat ons neem terwyl ons gesels het. Die gesprek is gewoontlik afgesluit met sy wat my bel as ons albei naby aan klimaks is—niks is gese nie—-ons het net saam begin kreun oor die foon en ek kon die harde gilletjie hoor as sy geklimaks het. Sy kon my natuurlik ook hoor. Agterna is weer foto’s gestuur ens.
Die afgelope maand het sy egter net van die radar verdwyn—sonder enige sprak of sprook—–ek respekteer haar besuit om nie meer verder te gaan nie–en na n paar pogings om haar te kontak–sy het nie reply nie–het ek haar nommer verwyder. Dis die regte ding om te doen. As iets very is is dit verby. Dit laat egter n leegte binne jou———–
Ek het die afgelope week weer begin gesels met iemand—so ons is nog in die begin fase–maar het darem al ook n warm gesprek gehad en het al alles gesien wat daar te siene is van mekaar-in rustende en staande posisies————–October 27, 2016 at 5:43 am #4253AnonymousInactiveMy opinie. Vrouens geniet dit net soveel soos mans, maar daar is n paar goed wat hulle terughou.
Eerstens dink ek daar moet n konneksie wees met die ander persoon, want hoe vertrou jy sulke privaat booskappe en fotos toe aan n totale vreemdeling?
Ten tweede is hulle lugtig vir revenge porn. As jy jou oë uitvee is jou fotos op die web.October 27, 2016 at 9:21 am #4254AnonymousInactiveSo Avanni, as ek jou moet direk vra–sal jy so iets wil doen? of dalk doen jy dit alreeds.Ek verstaan die redes hoekom jy dit dalk nie doen nie–maaris die begeerte/nuuskierigheid daar om dit te doen?–of is dit meer n mans-ding as ‘n vrou-ding?
October 27, 2016 at 10:59 am #4256AnonymousInactiveAvanni jou vrae is baie relevant. Eerstens moet die vertroue wedersyds gevestig word voordat dit oorgang na foto’s ens…en dieselfde vir die revenge porn. Die kernpunt vir my in sextexting is absolute eerlik heid.
October 27, 2016 at 11:12 am #4257AnonymousInactivestem saam! Dis net soos n fisiese verhouding–die verskil is net dat dit virtueel is—
October 27, 2016 at 1:40 pm #4261AnonymousInactiveEk weet ek sal beslis in so interaksie belangstel. Kan my net indink.
Daardie gevoel van afwagting elke keer as jou selfoon tieng, want miskien is dit nou n boodskap van haar! Totdat jy later half moed opgee en vergeet om versigtig te wees en skielik doen haar naam en foto in whatsapp op terwyl jy rustig bestuur en sy vra: Hou jy van wat ek aan het?
March 18, 2021 at 10:23 pm #9001HagarParticipantEk sou baie meer graag die aspek van sextexting en whatsapp wou ervaar, maar ek dink dat baie dames sukkel met die vertroue aspek, en hulle wil nie noodwendig dit ‘n emisionele ervaring of verhouding teweeg bring nie.
Ek sou baie graag meer daarvan wou gehad het, of eerder ervaar het, en mens weet nooit.. dalk eindig dit op in ‘n NSA orgasmiese naweek sou julle mekaar die dag werklik fisies kon ontmoet.
Ek ken so ‘n paar vriendinne wat dit so half per geleentheid laat val het dat hulle nie so vroom is nie, maar later is dit so asof hulle dit in ‘n oomblik van hitte/lus laat val het en hulle konserwatiewe inhibiesies weer drasties inskop en dan bly hulle whatsapp en gesels, laat val so nou en dan tog ‘n ietsie maar hulle wil dit nie verder vat nie…. hulle is bang ? ek weet nie ?
March 18, 2021 at 10:31 pm #9002HagarParticipant…. en dan natuurlik, deesdae kan jou whatsapp video calls doen, maar self dit is baie baie skaars, maar het tog die potensiaal om so ontsaglik lekker te kan wees
-
AuthorPosts
- You must be logged in to reply to this topic.