Nuwe begin vir die forum

Shop Forums Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels Nuwe begin vir die forum

Viewing 6 posts - 1 through 6 (of 6 total)
  • Author
    Posts
  • #8881
    annelise
    Keymaster

    Hello almal, welkom by die nuwe forum. Vir die wat al laaaaaank hier is is hierdie nie heeltemal nuut nie. Die ou onderwerpe op hierdie forum is al in 2016 bepraat en dan was daar natuurlik ook so forum op Gemeenskap (die website). Ek sal probeer om daardie onderwerpe ook hierheen te skuif. Intussen, sal iemand asseblief net hierop reageer sodat ek dit kan toets? En dit sal ook help as iemand anders as ek ‘n nuwe forum post maak sodat ek net kan sien of die name dan bykom en of dit werk. 🙂

    Lekker gesels!

    #8883
    Willewill
    Participant

    Hi
    k’s mal oor die forums. Daar word die skape van die bokke geskei.

    #8884
    annelise
    Keymaster

    Jip en dankie vir die antwoord Will – ek sien dit werk 🙂

    #8902
    Boshcak
    Participant

    Yippee! Lekker om u terug te hê u Hoogheid! 😉

    #8904
    SA_Kiwi
    Participant

    More van Kiwiland !

    Wat het geword van Klisklets/Telegram ? 🤔

    #8939
    annelise
    Keymaster

    Hi, Kiwi, Telegram is nog daar. Het ek jou afgegooi? Ek het al die nie-webwerf lede afgegooi. Skies, laat weet my net jou naam op Telegram dan sit ek jou weer op. 🙂 🙂

Viewing 6 posts - 1 through 6 (of 6 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.
error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)
Enable Notifications    OK No thanks