Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › Moet fantasieë waar word?
Tagged: fantasieë, gemeenskap
- This topic has 22 replies, 7 voices, and was last updated 8 years, 1 month ago by AD.
-
AuthorPosts
-
July 14, 2016 at 9:42 pm #3195anneliseKeymaster
🙂 🙂
July 17, 2016 at 7:50 am #3213AnonymousInactiveEk dink elke mens is dit aan homself verskuldimg om in alle aspekte van sy lewe voluit te leef, maar ons word terug gehou deur vrese vir ander se opinie en beoordeling en vooropgestelde idees. Mense is so krities teenoor mekaar vandag. Jy mag nie te vet, te maar, te ryk, te arm, te sukseksvol wees nie wanr daar is altyd iemand wat iets te sê het. Daarom hou ons ons fantasië vir onsself en durf nie waag om dit teenoor mekaar te opper nie en so kwyn ons stadig weg tot soos Annelise sê ons op die ouetehuis se stoep sit en uitvind jy was nie alleen nie, maar nou’s dit te laat.
Annelise, dit sal wonderlik wees as jy so n tread kan begin waar ons kan fantaseer sonder veroordeling en net dalk word van ons drome waar
July 17, 2016 at 7:51 am #3214AnonymousInactiveEk dink elke mens is dit aan homself verskuldimg om in alle aspekte van sy lewe voluit te leef, maar ons word terug gehou deur vrese vir ander se opinie en beoordeling en vooropgestelde idees. Mense is so krities teenoor mekaar vandag. Jy mag nie te vet, te maar, te ryk, te arm, te sukseksvol wees nie wanr daar is altyd iemand wat iets te sê het. Daarom hou ons ons fantasië vir onsself en durf nie waag om dit teenoor mekaar te opper nie en so kwyn ons stadig weg tot soos Annelise sê ons op die ouetehuis se stoep sit en uitvind jy was nie alleen nie, maar nou’s dit te laat.
Annelise, dit sal wonderlik wees as jy so n tread kan begin waar ons kan fantaseer sonder veroordeling en net dalk word van ons drome waar.
July 17, 2016 at 7:52 am #3215AnonymousInactiveEk dink elke mens is dit aan homself verskuldimg om in alle aspekte van sy lewe voluit te leef, maar ons word terug gehou deur vrese vir ander se opinie en beoordeling en vooropgestelde idees. Mense is so krities teenoor mekaar vandag. Daarom hou ons ons fantasië vir onsself en durf nie waag om dit teenoor mekaar te opper nie en so kwyn ons stadig weg tot soos Annelise sê ons op die ouetehuis se stoep sit en uitvind jy was nie alleen nie, maar nou’s dit te laat.
Annelise, dit sal wonderlik wees as jy so n tread kan begin waar ons kan fantaseer sonder veroordeling en net dalk word van ons drome waar.
July 17, 2016 at 10:13 am #3217AnonymousInactiveAvanni, kom ons sit die bal aan die rol en deel ons fantasiëe met mekaar ?
July 17, 2016 at 4:05 pm #3218AnonymousInactiveSal ons die fantasië in hierdie thread deel of per privaat boodskap?
July 17, 2016 at 5:43 pm #3220anneliseKeymasterEk sal nou ‘n nuwe theread begin 🙂
July 29, 2016 at 2:38 pm #3414ADMemberHet al ‘n paar fantasie probeer uitleef. Party was wonderlik, ander bitter terleurstellend. Probleem is. Dis MY fantasie. Die ander persoon (e) weet nie wanneer om te huil, lag of kom nie…
-
AuthorPosts
- You must be logged in to reply to this topic.