Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › Moet "dink" grense hê?
- This topic has 13 replies, 8 voices, and was last updated 8 years, 1 month ago by annelise.
-
AuthorPosts
-
July 25, 2016 at 3:20 pm #3353anneliseKeymaster
Wat dink julle? Mag mens (seksueel) enigiets dink of moet mens jou gedagtes edit en moreel in die fantasieë in jou kop wees?
July 25, 2016 at 5:02 pm #3354AnonymousInactiveSensuur is ‘n morele euwel wat die vryheid van denke inperk, behalwe as dit vir die beskerming van jong mense (kinders) se morale ontwikkeling toegepas word.
Jy kan nooit jouself inperk nie ! Ter wille van wat ? Jou gedagtes weerspiëel jou ware ek en jy wil nie vals wees teenoor jouself nie ?
My antwoord is dus geen edit ( vrye teuels ) en geen moraliteit. Dis dalk die enigste plek waar jy kan immoreel wees….and nobody else knows !
Ai, ai ek praat alweer baie en ek is vandag betig (smile) dat ek nie my woorde tel nie.July 25, 2016 at 7:20 pm #3355AnonymousInactiveEk stem saam Wille Will jou gedagtes behoort vrye teuels te hê. As ek myself nie toelaat om my gedagtes te laat “gaan” en hopelik sou nou en dan kom daar iemand oor jou pad met wie jy dit kan deel 🙂
Sent from my iPhone using Tapatalk
July 25, 2016 at 7:21 pm #3356AnonymousInactiveEk stem saam Wille Will jou gedagtes behoort vrye teuels te hê. As ek myself nie toelaat om my gedagtes te laat “gaan” en hopelik sou nou en dan kom daar iemand oor jou pad met wie jy dit kan deel 🙂
Sent from my iPhone using Tapatalk
July 25, 2016 at 8:10 pm #3357AnonymousInactive“Dink” moenie grense he nie, behalwe dat ‘n mens duidelik moet onderskei tussen dink en doen. Daar was ‘n paar jaar terug twee Amerikaners wat vroue ontvoer, verkrag en doodgemaak het. Iemand hier in Suid-Afrika het die storie gelees en hulle probeer nadoen.
July 25, 2016 at 9:06 pm #3358AnonymousInactiveEk dink ook daar behoort nie beperkinge op jou denke te wees nie. Jy lei tog net jouself om die bos.
July 26, 2016 at 6:21 am #3359AnonymousInactiveGeen grense met perke. Veral soos Wille Will sě as dit by kinders kom. Anders laat die gedagtes gaan ?
July 26, 2016 at 8:27 am #3360AnonymousInactiveJazz , wanneer laas het iemand oor jou pad gekom ?
July 26, 2016 at 8:51 am #3361AnonymousInactiveDink is soos die wind …. ons het nie beheer oor die rigting of diepte nie. Om die denke te vorm en uit te brei is ń wilsbesluit en daarin lê ons vermoë om ń vlietende gedagte of verwondering te rig en dan in te kleur. Voorbeeld is om in ń winkelsentrum te stap en ń goedversorgde en selfversekerde vrou te sien, gedagte ‘bliksem sy is aantreklik/mooi’ dan ‘sjoe ek wonder hoe daardie tieties lyk, sal sy heerlik proe en seksie kreun’ wens ek kan geleentheid skep om haar van naby te sien en ….nou fantasie. By haar verby stap en groet of aanmerking maak oor haar voorkoms, parfuum of klere of om haar hulp te vra oor winkel of aankope is geleentheid probeer skep vir die fantasie om detail te kry of werklikheid te word.
July 26, 2016 at 12:51 pm #3362anneliseKeymasterWeet juĺle hoe baie mense perk hulle eie gedagtes in? Hulle doen dit selfs met goed wat nie so vreeslik is nie soos dat hulle nie oor iemand anders fantaseer as hulle getroud is nie. Hulle glo gedagtes gaan lei na dade. Of dat gedagtes sonde is. En wanneer dit by “erger”goed kom soos gedagtes oor onwettige goed, is hulle nog meer daarteen.
Annelise
July 26, 2016 at 4:37 pm #3374AnonymousInactiveWens my denke en fantasieë kan waar word ☺
July 26, 2016 at 9:32 pm #3378AnonymousInactiveWat is lekkerder as om in jou gedagtes verlore te raak.
July 27, 2016 at 5:01 pm #3385AnonymousInactiveLaaaank terug, het ek ‘n meisie gehad, noem haar maar Annie.
Annie se ma was ‘n onderwyseres, en haar geloof was dieper as die Atlantiese oseaan.Annie se ma het elke keer as ek by hulle gaan kuier het (Annie mag nie by my kom kuier het nie, want dan was sy onder haar ma se oë uit) vir my ‘n kort, streng preek gegee oor vuil gedagtes ensomeer. Volgens Annie se ma dink jy jouself in ‘n japtrap in die ewige vuur in.
Hoe meer Annie se ma gepreek het, hoe MINDER kon ek my gedagtes wegkry van Annie se tiete en haar wollerige koekie waaraan ek gevat het.
Ek en Annie het twee kere in die pikdonker vlugtig kafoefel op die gras van die PUK se sportgronde, maar my brein het naderhand self ‘n beeld gevorm van Annie se tiete en koekie, wat ek nooit gesien het nie. Tot nou nog, as ek daaraan dink, sien ek dit, soos ‘n memory.
Ek dink nie dis moontlik om jou eie gedagtes te sensor nie. Altans, nie vir my nie en ook nie vir Annie se ma nie, want ek reken as sy oor vuil gedagtes gepreek het, het sy aan piel gedink.
Dalk kan een van daai oosterse monks wat in die berge leef en vir 50 jaar net een woord sê en net een budgie-eier eet, hulle gedagtes sensor.
July 27, 2016 at 6:55 pm #3387anneliseKeymasterRudi, ek sou ook nie dink mens kan nie, maar wat van hierdie thought experiment:
Sê-nou jy is alleen daar in jou slaapkamer en jy begin jou gedagtes vrye teuels gee terwyl jy aan jouself vat. Sê-maar jou gedagtes is kinky. Jy is dalk ‘n dominant en jy hou van die gedagte om pyn toe te dien. Jy is ‘n seksuele sadis, maar jy leef dit nooit uit nie. So, in hierdie fantasie van jou begin die pyn wat jy toedien al erger word, later begin dit grens aan lewensgevaarlik vir die subbie. Jy is nou in die middel van jou fantasie, baie lus, jy wil nie ophou met hierdie dink-padjie nie. Nie meer so baie dinke later nie, is jy op die rand van ‘n snuff-toneeel.
Nou, ons weet daar is baie mense in die wêreld wat daardie fantasie het. Dis nie so skaars ene nie al mag niemand hier dit hê nie. Maar baie mense stop hulself daar. Hulle stop die gedagte, want hulle weet waarheen dit op pad is. En soms is hulle bang vir waarheen dit op pad is. So hulle stop dit nie in die sin van dat hulle nie weet wat daar diep lê nie, maar hulle stop dit in die sin dat hulle dink dis verkeerd om dit heeltemal in detail te bedink. Daar is baie sulke fantasieë waar mense ‘n pad vat, maar stop of omdraai voor die einde. Ek dink op daardie manier sensor hulle hulle gedagtes? -
AuthorPosts
- You must be logged in to reply to this topic.