Kombiekiehier se beste skrywers

Shop Forums Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels Kombiekiehier se beste skrywers

Viewing 13 posts - 1 through 13 (of 13 total)
  • Author
    Posts
  • #4259
    annelise
    Keymaster

    So wie dink julle is Kombiekiehier se beste storieskrywers?
    Met beste bedoel ek: wie se stories is uitmuntende in terme van skryfkuns, versorging, taal, onderwerpe en kreatiwiteit.

    #4260
    Anonymous
    Inactive

    My favourite is Ramkat Erasmus. Maar tussen hom / Nostradamus / Rudi is min verskil. elkeen se aanslag verskil maar almal uitmuntend.
    Daar is egter sulke goeie bydraers dat ek liewer nie wil verdere name noem nie en ASSEBLIEF julle almal is uitstekend….geen keuses eintlik nie, almal gee ons jagse plesier ! !
    Annelise se aweregse benadering het ‘n uiterste invloed op my senses en geniet dit elke slag as sy skryf !
    Genoeg. Julle is almal awesome…No 1st prize !

    #4262
    Anonymous
    Inactive

    Ramkat en Niel A Morum.
    Het veral van sy stories op Litnet ook gehou.

    #4263
    Anonymous
    Inactive

    Ramkat en Niel A Morum.
    Het veral van sy stories op Litnet ook gehou.
    En dan natuurlik ons lieflike Annelise

    #4264
    Anonymous
    Inactive

    Sien nou net daar ! ! Neil A Morum staan ook hoog op my lys !

    #4265
    annelise
    Keymaster

    🙂 Dankie Nos, as jy so aanhou om my te charf … 😉
    Julle moet bietjie Saffie se stories gaan lees. Hy is ook ‘n baie goeie skrywer.

    #4266
    Anonymous
    Inactive

    …ek ruik sexstexting in die lug…
    Saffies…FANTASAFFIESE skrywer…sien daar is te veel, een kannie met die louere wegstap nie.

    #4267
    annelise
    Keymaster

    Dis ok, ek soek nie net ene nie. 🙂

    #4268
    Anonymous
    Inactive

    Wat van Lawmangler ?

    #4269
    annelise
    Keymaster

    Hy ook ja 🙂 Ek wou net iets toets. Julle het dieselfde name genoem waaraan ek gedink het. Dankie! 🙂

    #4271
    Anonymous
    Inactive

    Ag Annelise, wat kan ek sê? Jy inspireer my!

    #4272
    Anonymous
    Inactive

    Nos…Ek veral en ek is seker ons ander ook, wil jou inspireer om asb. meer te skryf want op jou uitmuntende werk kan jy nie verbeter nie.
    Dankie
    Wille Will

    #4275
    Anonymous
    Inactive

    Ramkat Erasmus loshande my favourite

Viewing 13 posts - 1 through 13 (of 13 total)
  • The topic ‘Kombiekiehier se beste skrywers’ is closed to new replies.
error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)
Enable Notifications    OK No thanks