- This topic has 14 replies, 7 voices, and was last updated 8 years ago by annelise.
-
AuthorPosts
-
July 27, 2016 at 7:07 pm #3388anneliseKeymaster
Almal van julle het skuilname, so ek behoort antwoorde vir die vraag te kry. 😉
Wat is die kinkyste ding wat jy al gedoen/ervaar het? Dit hoef nie in ‘n storie geskryf te word nie – net die basiese idee. 😉
July 28, 2016 at 7:00 am #3389AnonymousInactiveWeet nou nie of dit kinky is nie, maar op ‘n staproete in Oostransvaal het ek en die vriendin vir die groep gesě ons gaan aan stap (met ander idees alreeds) toe hulle wil rus. Min het ons geweet van die waterval wat nie věr was van waar ons was nie. By die waterval het ons kaal uitgetrek en sy het daar in die natuur vir my gebuk en dit was die lekkerste seks kaal in die natuur. Was gelukkig klaar toe die res van die groep by ons aansluit.
July 28, 2016 at 7:56 am #3390AnonymousInactiveMeer ekshibisionisties as kinky, maar ‘n girl het my in ‘n vol restaurant onder die tafel met haar voete bewerk tot ek die hele servet vol bemors het.
July 28, 2016 at 10:11 am #3391anneliseKeymaster!! Albei daai is kinky in my boekie. 🙂
July 28, 2016 at 11:00 am #3393AnonymousInactivemyne is meer snaaks as kinky miskien,,,,,,jare terug het ek in die Kaap waar ek toe gebly het, met ‘n nuwe girl vir die eerste keer ongelooflike seks gehad op haar sitkamermat voor die kaggel. Sy het ‘n Chiuwa-wa (whatever) klein hondjie gehad ( tussen die manne het ons sulke hoindjies poeslekkertjies genoem vir ‘n spesifieke red e).. en terwyl ek hard aan die pomp was toe klim die keffertjie op my rug en lek aanhoudend aan my gat ! Aanhoudende klap na dit met my een hand het niks gehelp nie…net aan gehou en aangeho en aangehou……
July 28, 2016 at 1:20 pm #3397AnonymousInactiveEk is stroopsoet en het nog nooit enige kinky seks beoefen nie, ook nie gesteek in die kliniek kamer van Dischem of so plek nie.
July 28, 2016 at 2:37 pm #3398anneliseKeymasterHahaha Will!
Het jy inspuitings gegee, Rudi? 😉
Annelise
July 28, 2016 at 4:40 pm #3399AnonymousInactiveHahahaha!
En net om seker te maak julle weet ek is stroopsoet, ook nog nooit in ‘n PQ Clothing aantrekhokkie nie. (Net vir in geval julle dalk so dink.) O ja, ook nie in Clearwater Mall se badkamers nie.
July 28, 2016 at 11:48 pm #3400anneliseKeymasterJy is so soet dat ek wonder wat jy hier op hierdie filthy site maak .. 😉
July 29, 2016 at 7:39 am #3401AnonymousInactiveOrdentlike mense op ‘n ordentlike site ?
August 31, 2016 at 10:39 am #3650AnonymousInactiveBy Brooklyn Mall se Adventure Golfbaan se grot as student. Daai was die dae…
August 31, 2016 at 12:46 pm #3656anneliseKeymaster🙂 🙂 Ek onthou daardie grot!
August 31, 2016 at 12:52 pm #3659Johan GoosenMemberIn die movie theatre,
In die kar op snelweg,
BJ by saswitch masjien by brooklyn mall (pta) ensAugust 31, 2016 at 1:06 pm #3662AnonymousInactiveJa, daai grot het my gehelp om my geliefde se genotgrot deeglik te ondersoek. Ek onthou nou nog hoe sy haar wit romp opgetrek het, haar panty uitgetrek het, en wydsbeen agter die gaatjie gaan sit het met die woorde: As jy hom van daar af inslaan, kan jy jouself hier in my inslaan, terwyl sy saggies haar vingers deur haar roesrooi haartjies gevryf het……
Die druk was net te groot, en ek het nie die kolhou gemaak nie. Ek moes toe maar betaal vir my sondes. Op my knieë. Aanbid by haar altaar. Met my mond. Haar sagte lyf teen die harde kuns-klip gedruk…
August 31, 2016 at 9:44 pm #3679anneliseKeymaster🙂 🙂 Nice!
-
AuthorPosts
- You must be logged in to reply to this topic.