Dit hang baie van die individu of individue betrokke af. Soos ek verstaan is daar baie mense wat gladnie eksperimenteer nie, dit blyk nogal algemeen in Afrikanse geledere so te wees. Kultureel / morele blok, veral van die kerk se kant!
Dink dit is baie subtiel of mense dit sal doen. Dit is net so diep soos voorkeure, dws. Hoekom like party mense rooikoppe, ander nie, party mans hou van groot borste, and ferm en klein, ens.
Maar ek dink mens moet eksperimenteer. Seks is nes enigiets anders, as jy nuwe dinge doen en probeer is daar altyd die kans jy gaan iets nuuts of beters ontdek wat dalk lekkerder voel…!