- This topic has 1 reply, 2 voices, and was last updated 8 years, 2 months ago by .
Viewing 2 posts - 1 through 2 (of 2 total)
Viewing 2 posts - 1 through 2 (of 2 total)
- You must be logged in to reply to this topic.
Hi julle, ek was so bietjie af van die site real life het bietjie real geraak en vir een of ander rede kry en nie meer email of fb updates van KBH nie maar sjoe mense dit lyk my ek het baie gemis!!! Ly nou behoorlik aan Fomo en sal defnintief meer inloer!! Annelize jou artikel was great!! Aan die trolle julle weet wie julle is … Not cool!! Maar almal van ons verdien ten minste een 2de kans so ek hoop julle kry een.
Nou dat real life rustiger raak draai daar ‘n paar idees vir stories in my kop so watch this space!!!
Kbh is steeds die plek waar ek kan kom vir release en om net myself te wees … dirty thoughts and all!!
Jazz
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dankie Jazz, ek het agtergekom jy is bietjie weg, maar ek ken al jou ritmes 😉 en weet jy sirkel met die tyd weer terug. 🙂 Ons moet uitfigure waarom jy nie meer die email updates kry nie, maar fb is deur een of ander trol soveel kere aangekla dat daai page toegemaak is. (Of eerder, ek kan nie meer daar inkom nie) Ek het wel ‘n ander fb page oopgemaak – sommer ‘n profiel. Volg die link regs bo aan die bladsy dan sal jy daar uitkom. 🙂
Sien uit na jou nuwe stories. 🙂