Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › Fokken off topic: Vertaal enige woord na Afrikaans. Gebruik fokken.
- This topic has 24 replies, 6 voices, and was last updated 8 years, 3 months ago by annelise.
-
AuthorPosts
-
August 23, 2016 at 2:26 pm #3552AnonymousInactive
“My suster sê sy kan net nie fokken pregnant word nie, al probeer hulle hoe baie.”
“Die fokken washer is te dun, ek sal moet fokken hardware winkel toe om ‘n dikker een te kry anders gaan die kraan bly lek.
“Ag nee, melk het op my kar se fokken seats uitgeloop!”
“Ek moes R3500 vir ‘n nuwe fokken starter vir my Isuzu betaal het.”
“Liefie, het jy nie my fokken vibrator se batterye gesien nie?”
“Kan ek jou foon se fokken charger leen?”
“Jis ek was gisteraand by ‘n lekker fokken strip club!”
“Kyk my nuwe fokken iPhone wat ek met met bonus gekoop het.”
“Waar is die Keiskammarivier?” “Wag ek fokken Google dit gou.”
“Waarvan word kondome gemaak?” “Fokken latex sover ek weet!”
“Ek gebruik die fokken hashtag “#jags baie as ek op fokken Twitter is.”
ensovoorts
August 23, 2016 at 2:36 pm #3553AnonymousInactiveFokken is ‘n befokte woord, wat jou denke kan opfok…en jou fokken voël so kan regeer dat jy net enige iets op 2 fokken bene loop wil fok !
Is dit wat jy soek Rudi ?August 23, 2016 at 2:42 pm #3554AnonymousInactiveHahaha, is sommer iets wat ek op fokken Facebook raak gelees het en nie lus was om daar te antwoord nie.
August 24, 2016 at 9:28 am #3556AnonymousInactiveEk gebruik die F-bom te veel; ek sal maar paas. Dis net so ‘n veelsydige uitdrukking. “Befok” kan “great” en “drek/deurmekaar” beteken. En jy se ook maklik “fok hom/haar” van iemand wat jy baie beslis nie wil fok nie. (‘Skies, Ma; vir die volgende 10 minute is ek ‘n lady. Ek befokkenlowe.)
August 24, 2016 at 11:13 am #3557AnonymousInactiveHahaHa, Siandra, jy’s funny !….FOKKEN FUNNY !
August 24, 2016 at 12:55 pm #3558AnonymousInactiveDo … not … feed … the … animals, Will. Wees ons ander genadig! Moenie vir Siandra aanmoedig nie!
August 24, 2016 at 4:46 pm #3559AnonymousInactiveAg, ffffvervlaks tog, iemand kan tog so ‘n ou ffffvreeslike suurgat wees; sal maar nie die fffvent se naam noem nie.
August 24, 2016 at 9:09 pm #3563anneliseKeymasterVoel fokken vry om hierdie site te gebruik vir fok – in enige van sy vorms. 😉
August 25, 2016 at 7:33 am #3564AnonymousInactiveFokken dankie, Annelise, ons is fokken bewus hierdie is nie die fokken Sonstraalhoekie nie !
As meer mense net wil ja se vir fok kan die site nog meer befok raak !September 6, 2016 at 1:18 pm #3735AnonymousInactiveEk lees al die fokken comments oor fokken. Ek fokken se die engelse fokken in al sy vorme die hele dag lank want ek werk saam met ‘n klomp useless fokken bliksems elke dag. Dan praat ek nie eens van die useless fokken bliksems ini verkeer in die middag nie. Fokken stupid bliksems. Sjoe dis nogals ‘n stres reliever om so baie fokken te se 🙂
September 6, 2016 at 3:39 pm #3739AnonymousInactiveOnthou mens kan die hele dag se fokkens almal saamvat in slegs een woord om tyd en asem te spaar:
poes
September 6, 2016 at 9:43 pm #3740anneliseKeymasterHahaha!
Annelise
September 7, 2016 at 7:32 am #3744AnonymousInactiveJa, maar dan dink party mense jy roep hulle.
September 7, 2016 at 8:26 am #3745AnonymousInactiveHahaha! As hulle so dink, voeg jy net een woord by, dan het jy:
poes weg!
September 7, 2016 at 9:06 am #3746AnonymousInactiveDan het jy die hoofopskrif vir ‘n koerant, as die president uittree.
-
AuthorPosts
- You must be logged in to reply to this topic.