Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › DIE FANTASIE WAT EK IN DIE "REGTE LEWE" SAL WIL ERVAAR
Tagged: Peersak
- This topic has 99 replies, 26 voices, and was last updated 1 year, 11 months ago by Peersak.
-
AuthorPosts
-
July 19, 2016 at 2:33 pm #3265anneliseKeymaster
🙂 Jis julle is ‘n kinky spul. Ek love dit. 😉
July 19, 2016 at 8:06 pm #3266AnonymousInactiveVan my kant af twee dinge
Ek sou wou weet of ek nog manne se aandag trek. Sommer net so terloops in die verbygaan.
Tweedens fantaseer ek oor orale seks. Sou dit een keer in my lewe wou ervaarJuly 20, 2016 at 6:52 am #3268AnonymousInactiveVoyeurisme. Om te kyk hoe twee dames met mekaar speel tot hulle orgasme bereik.
July 20, 2016 at 7:52 am #3269AnonymousInactiveVoyeurisme het nog die faktor van onwettig ook wat dit nog meer stimulerend maak !
Avanni jy het ‘n GROOT gemis in jou sekslewe…..het jy nie ‘n seksmaat wat ons kan wakkerskrik nie ? ..nee wat is soos swem sonder water…July 20, 2016 at 9:17 am #3270AnonymousInactiveAvanni meen jy gee van orale seks, ontvang of beide?
July 20, 2016 at 9:41 am #3271AnonymousInactiveOor of fantasiee waar moet word.
Ek het ‘n fantasie om volgende keer tydens doggy style my voël in haar anus te druk.Ek is al hoeveel keer gese ek kan maar voortgaan, so ek kan die fantasie vanaand laat waar word, maar ek het nog nie en ek dink nie ek gaan binnekort nie. Vir nou is die fantasie vir my die beste deel.
July 20, 2016 at 10:20 am #3272AnonymousInactiveRudi, daar is nadenke oor jou insetsel. Soms kan mens die gevaar loop dat ‘n fantasie so alsomvattend in jou gedagte geword het en so’n obsessie dalk geraak het dat die werklike daad jou verwagtinge sal teleurstel. Indien jy dus twyfel, behou liewer jou fantasie in jou binneste.
July 20, 2016 at 10:36 am #3273AnonymousInactiveHahaha, nee dis nie naby allesomvattend of ‘n obsessie nie. Dis net dit, ‘n fantasie, een van vele, wat waar kan word as ek wil. Niks diep of ernstig nie.
July 20, 2016 at 10:39 am #3274anneliseKeymasterUitgestelde begeerte, Rudi, is vir my een van die lekkerste dinge in die lewe. Maar om dan oor ‘n punt te gaan waar dit nooit plaasvind nie, is vir my een van die hartseerste. 🙂 So, vir my, is dit om daardie balans te kry. Om te speel met die fantasie en die lus en die begeer en wens en verlang en opbou, maar na daardie lekker so lank moontlik uitgerek is, wil ek dit werklik ervaar. Want iets wat net ‘n begeerte bly raak vir my later net hartseer. En dan raak die intensiteit ook weg. Die eerste jaar wat ek ‘n lover begeer, kan ek daardie vlam nog hoog hou. Maar as ek na drie jaar nog nie geproe het nie, dan begin die vuurtjie van begeerte so bietjie kleiner brand. Ek het ervaar juis nou dat ek iemand wat ek wou verslind drie jaar gelede, nou dalk sou kon ervaar. Maar nou is bietjie van die magic weg, so bietjie van die intensiteit het verslaan. Dalk kan mens dit weer blinkvryf, maar ek verkies om die ervaring nog te hê wanneer die vuur of fantasie of lus daarvoor nog nie begin afneem het nie.
July 20, 2016 at 10:44 am #3276AnonymousInactiveNog ‘n fantasie (wat nie waar kan word nie) is om vir Pamela te spyker, al is sy nou al oud en geplooi, LOL! Toe ek nog op skool was, was sy ‘n inspirasie vir menige draties wat gekap is.
Met haar foto’s in Playboy was ek eenkeer betrap in omtrent dieselfde posisie as wat die karakter Jim Levenstein hom bevind het aan die begin van die fliek American Pie!
Ek en die Playboy episode was lank voor American Pie, en toe ek American Pie kyk, kon ek nie help om hardop te lag oor die gevoel van deja vu nie. Omtrent al verskil was dat Jim TV probeer kyk het, en ek die Playboy gehad het.
July 20, 2016 at 11:43 am #3285anneliseKeymaster?
Annelise
July 20, 2016 at 11:45 am #3286anneliseKeymaster?
Annelise
July 20, 2016 at 6:00 pm #3297AnonymousInactiveRudi om jou te antwoord, ontvang. Ek gee graag en daar is altyd plek vir verbetering, maar self dit nog nooit ervaar nie
July 20, 2016 at 6:33 pm #3299AnonymousInactiveEish dis ‘n weird een.
July 20, 2016 at 9:33 pm #3301anneliseKeymasterAvanni, wat de hel? 🙁 🙁 Hoe kan jy gee en nog nie ontvang het nie? Dis so verskriklik verkeerd en unfair. 🙁
Ek hoop regtig dat jy dit sommer binnekort sal ervaar. -
AuthorPosts
- You must be logged in to reply to this topic.