Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › DIE FANTASIE WAT EK IN DIE "REGTE LEWE" SAL WIL ERVAAR
Tagged: Peersak
Jis, ek het so baie fantasieë dat ek nie eens mooi weet waar om te begin nie. 😉 My hoof ene is ‘n MMF threesome, maar soos Jazz sê, dis maar net een van hulle.
Ek wil oor ‘n rugbyveld vol tiete leopard crawl!
Een wat ek reeds ervaar het..en hemels geniet het…sal ek graag weer wil deel met FF.
Die moontelikhede daarin is so baie met variasies dat dit oor en oor gedoen kan word.
Hahahahahahahaha! Rudi!!! 🙂 🙂
Ok, almal fantaseer oor threesomes. Vat dit ‘n stap verder en sê bietjie van die ander fantasieĕ. Ek glo amper nie dat daar iemand is wat nie graag ‘n threesome sal wil hê nie.
Rudi dit is baie baie funny……mooi man !
Wat van deur ‘n tonnel kruip van naakte vroue bene wat wydsbeen staan ?
Jimpels, ek wonder as almal threesomes begeer, waarom die mens so stupid was om hulle “kultuur” (of wat ookal) so te maak dat hulle dit meestal nie mag ervaar nie. Ek dink ook dis soortvan die meeste mense se nommer een begeerte. Hoe sad is dit nie dat die meeste mense nie daardie begeerte gaan kan vervul nie? 🙁
Dit gaan meskien nie gebeur nie maar hier kan ons darem van ons fantasieë bekend maak en daaroor praat. As dit nie vir jou en kombiekiehier en almal hier is nie, Sal ons nie so lekker oor alles kan praat nie. Hoeveel van ons het al of kan met jou partner so praat? En ja, ‘n threesome Sal seker baie lekker wees ?
Ons moet die boodskap uitdra dat mense dit ervaar, aanvaar en geniet !
Ek het geen begeerte om ‘n threesome te beleef nie. Wel ‘n foursome…
Nou begin ons van diep dinge praat, Rudi ! Eeen van my GROOT begeertes ook…..
Hoe moet die foursome lyk? Jy en drie van die teenoorgestelde geslag of twee paartjies? Ek gee nie om as dit meer as drie is nie solank ek die enigste vrou is – in my fantasie. 😉
Almal vrouens. Een op my voël. Een bo my gesig wie se koekie ek lek, nog een met wie se tiete/boude/koekie ek speel met my linkerhand, nog een met wie se tiete/boude/koekie ek speel met my regterhand.
So as jy my bytel, is dit 5 altesaam.
Jy gaan van gulsigheid verstik !..hahaha
Foursome met 2 M en 2F…..soos biblioteek ruil net boeke om
Ons noem dit bibliosteek
ander name ?