Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › As die lus jou oorval
- This topic has 22 replies, 5 voices, and was last updated 8 years, 1 month ago by Anonymous.
-
AuthorPosts
-
September 12, 2016 at 1:34 pm #3800AnonymousInactive
So, ek sit op kantoor met so effense behoefte hier in my binneste, en ek wonder. Soms gebeur dit mos dat die jimpelgeid jou bekruip op ‘n tyd wat jy nie naby verligting is nie. Jy is by die werk of op reis of Mamma is besig of by die werk of iets. So my vraag: As dit gebeur, wat doen jy?
Want hier waar ek sit en tik sukkel ek om genoeg bloed by my hande uit te kry om te tik, want al my bloed is na my lende toe…
September 12, 2016 at 1:42 pm #3801AnonymousInactiveGebeur gereeld met my ook en ek sou ook graag wou weet….om toilet toe te gaan elke slag met ” Mrs.Palm en haar 5 dogters ” is nie die antwoord nie.
Paty ouens is gelukkig om dadelik ‘n ” vriendin ” te kan bel wat kan kom uithelp.September 12, 2016 at 2:15 pm #3802anneliseKeymasterHoekom is dit nie die antwoord om toilet toe te gaan nie? Ek doen? Of as ek nie dadelik kan nie dan gebruik ek juis daardie lus en ek laat dit opbou en opbou en dan, wanneer ek uiteindelik kan “kamerverlaat” 😉 dan is dit vinnig en intens.
September 12, 2016 at 2:23 pm #3803AnonymousInactiveek kannie hou nie…..dan maar nog splinters onder die lessenaarblad….met gom.
September 12, 2016 at 3:22 pm #3810AnonymousInactiveEk dink suiwer, rein gedagtes en weier om toe te gee aan die dierlike drange waarvoor ander soms swig.
As dit nie help nie, kyk ek na ‘n foto van die kabinet.September 12, 2016 at 3:28 pm #3811AnonymousInactiveDie Swarthout kabinet met bo-op die gekleurde venstertjies by die kissies wat jy kan toesluit ?
September 12, 2016 at 3:41 pm #3812AnonymousInactiveEk moet erken en bely ek neem ook maar die saak in eie hande. Die probleem is dat ek na die tyd steeds nie “versadig” is nie. Dit hou nie op jeuk nie – inteendeel, dit maak soms die frustrasie erger! En die ander ding, miskien as ek dan iemand kan message en sê: Ek is so styf soos ‘n predikant op sy honeymoon! Help asb!” En die persoon kan my help met’n lekker boodskap of foto sal dit dalk beter wees, maar ek vind dan niks wat my kan stimuleer nie…
September 12, 2016 at 3:46 pm #3813anneliseKeymasterDalk moet jy elke keer as jy daardie gevoel kry, Kombiekiehier toe … kom. 😉 Ek is hier om te please, mos. :p
September 12, 2016 at 3:55 pm #3814AnonymousInactiveNas en Nostradamus, julle wense van naakte foto’s van Annelise, kan dalk bewaarheid word as ek so kyk na haar laaste opmerking viz ” Ek is hier om te please, mos:P “…lol (flou grappie )
September 12, 2016 at 5:03 pm #3815AnonymousInactiveMaar daar is gesondheidsrisikos verbonde aan speel by die werk. Ek het ‘n projek saam met ‘n maatskappy gedoen wat ouerige mans as bodes aangehou het. Die een vrou was super sexy, met donkerbruin krulhare. Ek en sy het partykeer muurbal gespeel om die spinnerakke uit die kop te kry. Die bodes se kantoor was langs die badkamers. Een van hulle het haar afgeloer as sy stort, en ‘n hartaanval gekry.
September 12, 2016 at 5:29 pm #3816AnonymousInactive@Lawmangler het hy dit as besering aan diens aangemeld?
@Wil-n droom sal bewaarheid word!
@Annelise-glo my ek kom dan hiernatoe- pun intended!September 12, 2016 at 6:04 pm #3817AnonymousInactiveAnnelise ek stem saam. As mens bietjie inhou is dit baie meer intens agterna maar verstaan ook wat Nostradamus sê want selfbevrediging vervang darem nie n ander lyf nie.
Miskien kan jy n “noodnommer” lys van vrywilligers begin vir “noodsituasies”September 12, 2016 at 7:10 pm #3818anneliseKeymasterHehe, goeie idee daai! Selfs al is dit net om die oomblik te help beter maak met n kinky selfie of suggestiewe sin? 🙂
Annelise
September 12, 2016 at 7:15 pm #3819anneliseKeymasterHehe @lawmangler – wat is rein gedagtes? Ek vermoed ek weet nie meer mooi hoe om dit te doen nie. ‘n Foto van ‘n kabinet sal maar moet doen dan.
Annelise
September 12, 2016 at 7:21 pm #3820AnonymousInactive@Annelise: het jy ooit geweet? 🙂 Nie enige kabinet nie; die huidige Suid-Afrikaanse een (of een toe ou PW nog president was, sal ook werk).
@Nostradamus: Dit was effens van ‘n bokkerop, want ons het beplan dat sy so ‘n bietjie onder die stort sal speel. Toe weet ons nie of die oubaas se hart vanself oorverhit het, en of dit gebeur het terwyl hy haar afgeloer het nie. Met die neerslaan het hy die een kas ook omgestamp, wat ‘n helse gat in die dry wall geslaan het, so ‘n mens kon nie bo twyfel bewys of daar loergate was nie. -
AuthorPosts
- You must be logged in to reply to this topic.