Anale Seks

Viewing 9 posts - 1 through 9 (of 9 total)
  • Author
    Posts
  • #8892
    Willewill
    Participant

    Die maklikste, praktiese, minder pynlike manier om ‘n seksmaat te leer van anale seks indien sy/hy geen ondervinding het daarvan nie ?

    #8893
    Jack
    Participant

    Begin met iets baie baie dun. En vir lube het baie mense baie planne maar vir ons werk Vaseline uitstekend
    Lek, vinger vlak en vryf werk ook vir ons

    #8894
    annelise
    Keymaster

    Voorsorg en voorplesier is baie belangrik. Die “ontvanger” moet ontspanne wees. Dis ook soms beter om die ontvanger die leiding te laat neem oor hoe vinnig dit gebeur – veilige woorde is ‘n goeie idee. Ek dink dis soms ook goed om nie noodwendig die eerste keer te penetreer nie – veral as dit die heel eerste keer is wat iemand in daardie “taboe omgewing” is. Dan is dit dalk beter om net eers te voel en streel en soen en lek om die persoon gewoond te maak aan die idee dat daardie ook ‘n plek van seksuele plesier kan wees.

    #8899
    OuBul
    Participant

    Die dames wat anale seks doen of wil doen is bitter min. 9 uit die 10 kry jy n oorfluiter…..!!!

    #8900
    Boshcak
    Participant

    In my erkende beperkte ervaring is daar oor die drie soorte mense. Die wat net nooit, ooit, met enige oortuiging ooit sal instem hiertoe nie. Die wat dalk omgepraat kan word. En die wat daarna hunker en dit geniet.

    Eintlik nie net anaal nie maar van toepassing op baie dinge.

    My punt is voor mens begin vroetel, vra eers uit. Versigtig. Ek het al vir twee vroue wat nie te slegte intieme speelmaats was nie (nota – geen penetrasie met die twee nie) gevra en die reaksie was oorweldigend en totaal negatief. Jy moet ook jou intimiteitsvlak ken, sekere vroue sal maklik dalk die bene oopmaak en omtrent enigiets toelaat, -behalwe- anaal.

    Dit is die “third rail” van seks, in my ervaring.

    So voor jy vra hoe om jou partner bekend te stel aan dit, doen eers verkenning… dalk ‘n baie versigtige verkenning. Die anus en dinge van die anus wek sterk gevoelens op by baie mense, vir die meeste uiters negatief.

    • This reply was modified 3 months ago by Boshcak.
    #8912
    Uther Pendragon
    Participant

    My ervaring van anale seks is anders as die van die mense wat op die tema gereageer het.

    Ek stem egter saam dat lubrikasie dinge makliker maak maar slym, spoeg, sperms en soms bloed dien net so goed as iets sinteties.

    Ek is ook seker dat daar verskillende mense is wat verskillende voorkeure het. Die geheim is egter om dié wat nie inskiklik is tot anale seks (en baie ander kinks) van die begin af te vermy. En hier lê die knoop. Daar is ongelukkig die tendens onder monogame mans dat hulle hul vrou sal kan ompraat om anale seks te he en dan ekspermenteer hulle en probeer met klein voorwerpe, lek en soen ens ens. As jy anale seks wil he sorg bloot dat jy nooit jou tyd mors met ‘n vrou wat nie daarvoor vra nie. Dit laat my dink aan die vrou wat binne ure nadat Man A ogies gemaak het, hom papnat en opgewonde in die kar of die stoorkamer naai, maar wanneer Man B dieselfde tegniek gebruik het (of nog meer naarmakend naïef haar met sjokolade en rose probeer verlei), kla sy hom aan vir sexual harassment. Dis nie die tegniek nie, dis die man wat sy gekies het – en nee, sy maak nie liefde nie, sy word deur hom gefok soos dit van die begin voor rose en sjokolade ontdek was, bestem was.

    Ek dink dat dit lankal tyd geword het om romantisisme met dieselfde agterdog as selibasie te bejeen. Vir my is anale seks bloot deel van die seksuele onderwerping van die vrou. Teen die tyd dat ons daar uitkom is sy al so ver gevorderd in haar seksuele vermurwing en my oorname van haar liggaam en psige dat dit ‘n noodwendigheid vir haar word waarna sy hunker – die pyn, vernedering, smet en sosiale taboe daaraan verbonde ten spyt. Vir my is vaginale seks lekkerder as anale seks, maar anale seks is deel van die totale oorgawe van die vrou aan my. Dit is ook deel van ‘n baie groter prentjie van dominansie en submissie. Ek is seker sommige mense doen dit vir die sensuele genot, maar ons doen dit vir die sielkundige noodsaak daarvan. In my geval het elke vrou wat ek in die hol genaai het, daarvoor gesmeek en angstig saamgwerk sodat ons dit as deel van ons seksuele repetoire gereeld kon doen.

    Inderdaad hang dit van kommunikasie af. Die eerste aangetrokkendheid en ontwikkeling van die verhouding is noodwendig tot ‘n groot mate verbaal maar word algaans meer dierlik waar ons met gille, orgasmes, liggamstaal, feromone en sekresies kommunikeer. Ek twyfel of jy ooit suksesvol sal wees met ‘n vrou wat op sjokolade, masseerjel, blomme, valentynskaartjies en alles wat mooi is, gaan aandring.

    #8913
    annelise
    Keymaster

    Fantasiese antwoorde op hierdie gesprek … Ek stem saam met Bos en Uther – op die einde is die hoe nie eintlik belangrik nie. Noudat ek julle antwoorde gelees het besef ek daardie is “oortuigingstegnieke” wat mense dink sal dalk werk, maar die eintlike eerste probleem is dat jy nie by iemand is wat dit wil doen nie. En as jy by die regte persoon is sal jy nie so erg hoef te dink daaraan om dit “maklik” en sag te maak nie.

    #8919
    JouBok
    Participant

    My ervaring met penis/anale seks is beperk tot een vrou met net een ervaring. (Dat dit nie weer gebeur het is ‘n funksie van dat sy verhuis het). My vingers het haar en ander vroue se donkerte meer gepenetreer.

    Ek stem met Annelise se opsomming saam.

    Om iemand wat nie anale seks wil doen nie te “oortuig” (of om om te koop) sal NIE vir my ‘n oorwinning wees nie. (ek spot baie en sê dat baie Suid Afrikaanse mans se idee van voorspel is ‘n halfuur smeek — ek word naar daarvan)

    Die dame waarmee ek anale seks gehad het was omdat sy haarself nie kon keer nie en dit wou hè (die taboo daarvan was vir haar baie baie erg) Sy het nie daarvoor ‘gevra’ nie – dit was vir haar ‘n oorgawe.

    Die bespreking vra nie hiervoor nie maar ek wil graag vertel wat gebeur het.

    Ek en die vrou waarvan ek praat het jare saamgewerk. Ons het oor seks begin gesels. Later baie oor seks gepraat.

    Eendag uit die bloute sê ek vir haar dat die dag wanneer ek haar naai gaan ek haar “agter deur” vat want dit behoort aan my. Skok en afgryse het op haar gesig gewys. Ek het gedink dat sy my in my moer gaan stuur. Ek het dit daarna baie keer gesê om haar te skok en uit te lok.

    Een middag terwyl ek oppak om huis toe te gaan stap sy skaam in my kantoor in en vra of ek bedoel het wat ek gesê het.

    Ek was dom – sy was dom maar die ervaring was verbysterend lekker. Dit het 23 jaar gelede gebeur maar ek nooit – nooit die uitdrukking op haar gesig vergeet toe sy op my kantoorstoel sit en ek eers my een en toe twee vingers in haar hol druk en sy besef dit vandag gaan gebeur nie.

    #8926
    Hagar
    Participant

    …. ek dink ek het my standpunt relatief duidelik uitgebeeld op “telegram”

    En dit het aan die begin juis toeknyp nee bly weg reaksie gewees van beide van ons, maar beide van ons het intussen vir die ander een ‘n toy aangeskaf en dit het ‘n baie meer lekkerder kink teweeg gebring….

Viewing 9 posts - 1 through 9 (of 9 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.
error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)
Enable Notifications    OK No thanks