Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › Moet fantasieë waar word? › Reply To: Moet fantasieë waar word?
July 13, 2016 at 11:51 pm
#3147
annelise
Keymaster
Dis waar. Ek dink dis meestal. Maar sê-nou jou fantasie is ‘n threesome. Gaan jy nie dit probeer ervaar in die regte lewe nie omdat dit swakker as die fantasie kan wees?
Sent from my SM-A300F using Tapatalk