Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › Sextexting › Reply To: Sextexting
Ek sou baie meer graag die aspek van sextexting en whatsapp wou ervaar, maar ek dink dat baie dames sukkel met die vertroue aspek, en hulle wil nie noodwendig dit ‘n emisionele ervaring of verhouding teweeg bring nie.
Ek sou baie graag meer daarvan wou gehad het, of eerder ervaar het, en mens weet nooit.. dalk eindig dit op in ‘n NSA orgasmiese naweek sou julle mekaar die dag werklik fisies kon ontmoet.
Ek ken so ‘n paar vriendinne wat dit so half per geleentheid laat val het dat hulle nie so vroom is nie, maar later is dit so asof hulle dit in ‘n oomblik van hitte/lus laat val het en hulle konserwatiewe inhibiesies weer drasties inskop en dan bly hulle whatsapp en gesels, laat val so nou en dan tog ‘n ietsie maar hulle wil dit nie verder vat nie…. hulle is bang ? ek weet nie ?