Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › Is daar grense aan maniere van seks? › Reply To: Is daar grense aan maniere van seks?
February 20, 2021 at 6:56 am
#8925
Anonymous
Inactive
Dis die ding van verskillende lyfies vir verskillende vryfies – ‘n lyfie gaan nie die vryfie wat dit aanwakker of lekker vind ontdek as die lyfie se eienaar nie wil of kan eksperimenteer nie.
Ek kry ook die idee mans eksperimenteer makliker en wyer as vrouens, en baie maal in ‘n verhouding sal die vrou due remskoen wees… maar dan ook as die vrou sit eers snap raak hulle partymaal erger eksperimenteerders as mans.
Maar die persentasies verskil.
Niemand kry iets perfek reg die eerste keer nie, eksperimenteer en misluk is deel van enigiets as mens wil goed raak daarmee!