Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › Anale Seks › Reply To: Anale Seks
February 16, 2021 at 1:09 pm
#8913
annelise
Keymaster
Fantasiese antwoorde op hierdie gesprek … Ek stem saam met Bos en Uther – op die einde is die hoe nie eintlik belangrik nie. Noudat ek julle antwoorde gelees het besef ek daardie is “oortuigingstegnieke” wat mense dink sal dalk werk, maar die eintlike eerste probleem is dat jy nie by iemand is wat dit wil doen nie. En as jy by die regte persoon is sal jy nie so erg hoef te dink daaraan om dit “maklik” en sag te maak nie.