Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › Anale Seks › Reply To: Anale Seks
In my erkende beperkte ervaring is daar oor die drie soorte mense. Die wat net nooit, ooit, met enige oortuiging ooit sal instem hiertoe nie. Die wat dalk omgepraat kan word. En die wat daarna hunker en dit geniet.
Eintlik nie net anaal nie maar van toepassing op baie dinge.
My punt is voor mens begin vroetel, vra eers uit. Versigtig. Ek het al vir twee vroue wat nie te slegte intieme speelmaats was nie (nota – geen penetrasie met die twee nie) gevra en die reaksie was oorweldigend en totaal negatief. Jy moet ook jou intimiteitsvlak ken, sekere vroue sal maklik dalk die bene oopmaak en omtrent enigiets toelaat, -behalwe- anaal.
Dit is die “third rail” van seks, in my ervaring.
So voor jy vra hoe om jou partner bekend te stel aan dit, doen eers verkenning… dalk ‘n baie versigtige verkenning. Die anus en dinge van die anus wek sterk gevoelens op by baie mense, vir die meeste uiters negatief.