Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › Sextexting › Reply To: Sextexting
October 27, 2016 at 1:40 pm
#4261
Anonymous
Inactive
Ek weet ek sal beslis in so interaksie belangstel. Kan my net indink.
Daardie gevoel van afwagting elke keer as jou selfoon tieng, want miskien is dit nou n boodskap van haar! Totdat jy later half moed opgee en vergeet om versigtig te wees en skielik doen haar naam en foto in whatsapp op terwyl jy rustig bestuur en sy vra: Hou jy van wat ek aan het?