Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › Sextexting › Reply To: Sextexting
October 27, 2016 at 5:43 am
#4253
Anonymous
Inactive
My opinie. Vrouens geniet dit net soveel soos mans, maar daar is n paar goed wat hulle terughou.
Eerstens dink ek daar moet n konneksie wees met die ander persoon, want hoe vertrou jy sulke privaat booskappe en fotos toe aan n totale vreemdeling?
Ten tweede is hulle lugtig vir revenge porn. As jy jou oë uitvee is jou fotos op die web.