Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › Sextexting › Reply To: Sextexting
October 25, 2016 at 10:20 am
#4232
Anonymous
Inactive
Die enogste frustrasie met seksteks is die feit dat daar bitter in vrouens is wat dit doen–altans dit is my waarneming. mans is meer avontuurlustig en op soek na sulke stimulasie as vrouens. beteken dit dat mans sekssueel meer avontuurlik is as vrouens?——mmmmmmmmmm — Kyk maar op die webwerwe en chatrooms (KBH-ingesluit) die verhouding mans teenoor vrouens?
aan die ander kant het ek nogal gevind dat as jy eers ‘n seksteks-maatjie het–sy weer geneig is om baie meer vurig(eksplisiet) te wees as ek———