Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › As die lus jou oorval › Reply To: As die lus jou oorval
September 12, 2016 at 7:21 pm
#3820
Anonymous
Inactive
@Annelise: het jy ooit geweet? 🙂 Nie enige kabinet nie; die huidige Suid-Afrikaanse een (of een toe ou PW nog president was, sal ook werk).
@Nostradamus: Dit was effens van ‘n bokkerop, want ons het beplan dat sy so ‘n bietjie onder die stort sal speel. Toe weet ons nie of die oubaas se hart vanself oorverhit het, en of dit gebeur het terwyl hy haar afgeloer het nie. Met die neerslaan het hy die een kas ook omgestamp, wat ‘n helse gat in die dry wall geslaan het, so ‘n mens kon nie bo twyfel bewys of daar loergate was nie.