Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › As die lus jou oorval › Reply To: As die lus jou oorval
September 12, 2016 at 3:41 pm
#3812
Anonymous
Inactive
Ek moet erken en bely ek neem ook maar die saak in eie hande. Die probleem is dat ek na die tyd steeds nie “versadig” is nie. Dit hou nie op jeuk nie – inteendeel, dit maak soms die frustrasie erger! En die ander ding, miskien as ek dan iemand kan message en sê: Ek is so styf soos ‘n predikant op sy honeymoon! Help asb!” En die persoon kan my help met’n lekker boodskap of foto sal dit dalk beter wees, maar ek vind dan niks wat my kan stimuleer nie…