Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › DIE FANTASIE WAT EK IN DIE "REGTE LEWE" SAL WIL ERVAAR › Reply To: DIE FANTASIE WAT EK IN DIE "REGTE LEWE" SAL WIL ERVAAR
September 5, 2016 at 11:17 pm
#3727
annelise
Keymaster
Nog ‘n fantasie wat ek het is om gedomineer te word (aangesien ons mos nou besluit het almal se eerste fantasie is ‘n threesome). Nie die stupid Fifty Shades of Grey selfbewuste strooi nie – net eendag ‘n regte man wat nie asseblief vra voor hy my soen nie. Amper soos ‘n seerower.