Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › DIE FANTASIE WAT EK IN DIE "REGTE LEWE" SAL WIL ERVAAR › Reply To: DIE FANTASIE WAT EK IN DIE "REGTE LEWE" SAL WIL ERVAAR
Man, ek dink in my hart is ek dalk bietjie van ‘n nudis, aangesien ek mal daaroor is om kaal te slaap. Die gevoel van die lakens teen my vel, die wind oor my lyf, alles voel net meer sensueel. Aan die ander kant, raak ek oogewonde as ek dink aan die moontlikheid om dalk te sien hoe ander hulleself openbaar en ontbloot. My fantasie is dat my vrou, of enige ander vrou dan, Margharet van Wyk agtige selfies vir my sal aanstuur. Uit die aand van die saak is dit n sensitiewe onderwerp, en sal dit met die nodige diskressie en respek hanteer word. Maar ai, net die idee daaraan….