Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › Grootse dag op Kombiekiehier › Reply To: Grootse dag op Kombiekiehier
August 30, 2016 at 8:57 am
#3640
Anonymous
Inactive
Kulurele barbare wat geen kennis van die volkseie het nie! “Ek hou my lyf soos ‘n jong katjie, en ek vry met die antie met die ronde gatjie”. Maar, aangesien die liriese by julle verbygaan: Die Plesierprinses. Die Genotsgodin. Die Kuberkoningin.(Die Strontpraatsuster?)