Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › Grootse dag op Kombiekiehier › Reply To: Grootse dag op Kombiekiehier
August 29, 2016 at 10:00 am
#3607
Anonymous
Inactive
Ja, ‘n mens moet versigtig wees. Twee aantreklike, verleidelike vroue kan dalk skryf oor ‘n vaal outjie wie se tong op die grond sleep van lus vir hulle, en hoe hulle hom later maar jammer kry en besluit om hom uit te help, en hoe hy afgaan nog voor hy uit sy klere uit is …