Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › Blow-jobs › Reply To: Blow-jobs
Gevatte antwoord, soos te wagte van Lawmangler ! ..smile…
Ek wil al my mede-kombiekiehierders skok, teleurstel of miskien respek laat verloor….MAAR ek het nog nooit van ‘n gegewe bj geklimaks nie ! Ek wetie maar die hype oor bj’s gaan by my verby ek kry nie enige opbouende seksgenot daaruit nie…..Tog gee ek graag bj’s (aan vrouens ! lol ) en gevind dat hoe meer jy ondersoek, terg,proe ,suig,lek, blaas aan alles rondom die klit hoe meer bou haar genot op…..maar die klit raak jy net so nou en dan aan (tongtippie) tot net voor oorgawe wanneer jy dan oorgaan tot die seksdaad (naai) of as jy haar ‘n multi-orgasme wil gee dan skielik die klit ten volle in die mond neem en dit suig/byt/trek met die tande/rol met die tong ens. ens…….my skugter bydrae, ander manne met ervaring het sekerlik meer sienings ?