Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › Speelgoed › Reply To: Speelgoed
Speelgoed. “n Goeie begin is ‘n doodgewone vibrator. Aanlynkoop is ook my ding, maar daar is ‘n BAIE classy plek net om die hoek van waar ek woon af. Probleem is sy pryse…
Waneer een van die vennote nie lus is vir ‘n speelding nie kan mens maar met gooed soos gegeurde smeermiddels ens begin. Kerse, badolie ens is alles ‘n minder bedreigende manier om speelgoed in ‘n vehouding in the bring.
Ek moet ook byse… Ek was nogal erg beledig to ek in die Kaap ‘n speelding gaan koop by Adultworld en die mooi meisie agter die toonbank my toe jammer kry omdat ek nie meer die ding kan doen nie. Moes haar onmiddelik op haar plek sit en haar goed laat verstaan dat die ding ‘n speelding is en nie ‘n plaasvervanger nie…
Maar dis natuurlik ook ‘n ding waarvoor baie mans nogal bang is. Dat vroutjie-doutjie so lief sal raak vir haar hasie dat manlief nie meer goed genoeg is nie. Vat dit van ‘n man wat weet. Solank ek die batterye oppas is ek baas!