Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › Kinky › Reply To: Kinky
July 28, 2016 at 7:00 am
#3389
Anonymous
Inactive
Weet nou nie of dit kinky is nie, maar op ‘n staproete in Oostransvaal het ek en die vriendin vir die groep gesě ons gaan aan stap (met ander idees alreeds) toe hulle wil rus. Min het ons geweet van die waterval wat nie věr was van waar ons was nie. By die waterval het ons kaal uitgetrek en sy het daar in die natuur vir my gebuk en dit was die lekkerste seks kaal in die natuur. Was gelukkig klaar toe die res van die groep by ons aansluit.