Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › Hair down there or all bare? › Reply To: Hair down there or all bare?
July 27, 2016 at 5:51 pm
#3386
Inactive
Vir myself verkies ek ook niks. Dit is soos Annelise sê, jy voel net sexyer. Selfs al is jy al een wat weet.
Sal nogal daarvan hou as n man ook soms “bosbeheer” toepas.