Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › Watter orgasme verkies die dames ? › Reply To: Watter orgasme verkies die dames ?
Ek sien nie die keuses wat jy stel as soorte orgasmes nie? Dis meer verskillende oorsake van ‘n orgasme? Sover ek weet kry vroue twee soorte orgasmes (sê-maar inwendig en klitoris). Wil jy weet watter van daardie “tipes” is die lekkerste om te kry of weil jy weet op watter manier waarop ons na die orgasme gedryf word is die lekkerste?
As jy die laaste bedoel, is dit amper vir my onmoontlik om te antwoord, want dit hang van die omstandighede en die toepasser van die tegniek en baie dinge af. Een man kan bv mens met sy mond rasend maak en vir ‘n ander in ‘n ander situasie is jy so lus dat penetrasie oorgenoeg is. Ek is nie seker of mens net van anale seks ‘n orgasme kan kry nie, maar dis dalk net ek.
Beantwoord dit jou vraag (uit my oogpunt) of nog nie regtig nie? 🙂