Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › DIE FANTASIE WAT EK IN DIE "REGTE LEWE" SAL WIL ERVAAR › Reply To: DIE FANTASIE WAT EK IN DIE "REGTE LEWE" SAL WIL ERVAAR
Avanni ek het al by dames gehoor dat orale orgasme by ‘n vrou baie meer intens is en obeperkte hoogtes van plesier is teenoor die konvensionele orgasme.
Tog is ‘n orale orgasme ook ‘n goeie aanloop vir hulle tot die genot van ‘n daaropvolgende kopulasie orgasme.
Sal graag ons vroulike Kombiekiehierdrs se opinie wil hoor. Miskien kan Annelise skommel met die idee om dit ‘n vraag/bespreekpunt in die toekoms hier op Gemeenskap te maak.
Avanni die enigste manier wat jy hierdie gemis uit die weg gaan ruim is om daadwerklik daarvoor te soek. As jou seksmaat so selfsugtig dit NIE wil gee nie, oorweeg om dit v iemand anders te ontvang. Dit gaan jou sekservaring/genot met ‘n groot slag laat verander.