Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › DIE FANTASIE WAT EK IN DIE "REGTE LEWE" SAL WIL ERVAAR › Reply To: DIE FANTASIE WAT EK IN DIE "REGTE LEWE" SAL WIL ERVAAR
July 20, 2016 at 10:20 am
#3272
Anonymous
Inactive
Rudi, daar is nadenke oor jou insetsel. Soms kan mens die gevaar loop dat ‘n fantasie so alsomvattend in jou gedagte geword het en so’n obsessie dalk geraak het dat die werklike daad jou verwagtinge sal teleurstel. Indien jy dus twyfel, behou liewer jou fantasie in jou binneste.